Besemvylvis

Die Besemvylvis (Amanses scopas) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Broom filefish.

Besemvylvis
Besemvylvis
Besemvylvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Amanses

J. E. Gray, 1835
Spesie:
A. scopas
Binomiale naam
Amanses scopas
(G. Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Dit is donkerbruin met verskeie nou, swarterige strepe in die middel van die lyf. Die lippe is wit en die stert swart. Daar is 'n klos, lang swart stekels net voor die stertvin se basis van die mannetjie; die wyfie het 'n klos swart dik hare.

Die vis leef in tropiese strandmere, baaie en vlak aflandige koraalriwwe in water wat 3 tot 18 m diep is. Hulle verkies 'n mengsel van sand en klippe in korale en rotsspitse. Die vis kom in pare voor. Hulle is sku, waaksaam en altyd naby skuilplekke. Hulle vreet ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Besemvylvis IdentifikasieBesemvylvis Sien ookBesemvylvis BronBesemvylvis Eksterne skakelBesemvylvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demokratiese Republiek die KongoVersamelnaamBesoedelingAppelSeksVaginaHannes van WykDieremishandelingNG gemeente JansenvilleSkuinsstreepBysteekEkostelselWetenskaplike metodeInsekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Kaapstad se voorstedeHarry PotterWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHaelLys van Suid-Afrikaanse skrywersVlag van Suid-AfrikaVulkaanKunsmisOntdekking van goud in Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)LongontstekingProvinsies van Suid-AfrikaLuiperdKultuurMateriaalHibernasieTrekarbeidVlekvrye staalAspoestertjieHolocaustTekstielLionel PetersonMynbedryf van Suid-AfrikaEkonomiese sektorBevolkingMetafoorPretoriaOopbroninhoudBreinkaartWetenskapPoësieMagsverheffingLys van Afrikaanse skrywersVraag en aanbodKonsentrasiekampEjakulasieLys van Nederlandse skildersWebwerfLemoenNelson MandelaTylaMuskeljaatkatDemi Lee MooreEmfiseemJagluiperdBewaringstatusLyfstraf in skoleFacebookSelfstandige naamwoordNasionale VrouedagMIV/vigs in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerRugbyMeervoudSeksuele opwekkingIdioomVarkDier🡆 More