Blinkblaarwitessenhout

Die blinkblaarwitessenhout (Bersama lucens) is 'n middelgroot boom in woudgebiede vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge.

Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys Dit kom ook in Eswatini en Mosambiek voor.

Blinkblaarwitessenhout
Blinkblaarwitessenhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Geraniales
Familie:
Genus:
Spesie:
B. lucens
Binomiale naam
Bersama lucens
(Hochst.) Szyszył., (1888)
Sinonieme
  • Natalia lucens Hochst.
  • Rhaganus lucidus E.Mey.

Die vernaamste kenmerk is dat die 1-3 pare pinnas baie glansend, bo donkergroen en onder dofgeel met gelerige are is. Die pinnas is gaafrandig, verdik en golwend. Die vrugte is 20 mm in deursnee en gerimpel.

Die boom se FSA-nommer is 439.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Blinkblaarwitessenhout GaleryBlinkblaarwitessenhout Sien ookBlinkblaarwitessenhout VerwysingsBlinkblaarwitessenhout BronneBlinkblaarwitessenhout Eksterne skakelsBlinkblaarwitessenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElandréMaagsweerIntensiewe vormSoutsuurGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKunstenaarKlein vyf diereLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMisdaadromanKlimaatveranderingItaliëWinterLuiperdAsiëBrandmondsindroomTekstielKolonialismeSpringbokSkoenlapperOligopolieBokmakierieOmtrek, oppervlakte en volumeDirekte en Indirekte redeGeboortePretoriaLys van Joodse feeste en herdenkingsAntoniemWortelGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStaalEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogOu Apostoliese KerkApostoliese GeloofsbelydenisJohannesburgJode in Suid-AfrikaJeuksiekteYouTubeSonkragUnited Democratic FrontKoue OorlogByMetafoorBoer Soek 'n VrouRonelda KamferAardbewingOranjerivierAnale kankerKangaroeVingerseksWebjoernaalSeksueel oordraagbare infeksieMaselsKoolhidraatVerkoueSlag van BloedrivierGetalHelpmekaar-kollegePornografieHokkieRob HersovNasiebouBewussynE-posVoortrekkersInflasieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHolocaustBoomSosiale ordeJodeAnrich HerbstWikiFossielbrandstofMagsverheffingEmo AdamsSelfmoord🡆 More