Bergwasbessie: Boom spesie

Die bergwasbessie (Morella microbracteata) is 'n boom, dit lyk meer soos 'n struik, wat voorkom in Mpumalanga tussen Lydenburg en Graskop asook by Nyanga in Zimbabwe.

In Mpumalanga is daar drie populasies wat slegs 250 in totaal is. Die boom kan tot 3 m hoog word. Die boom se FSA-nommer is 37.2. In Engels staan die boom bekend as die Mountain Waxberry.

Bergwasbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fagales
Familie: Myricaceae
Genus: Morella
Spesie:
M. microbracteata
Binomiale naam
Morella microbracteata
(Weim.) Verdc. & Polhill, (1934)
Sinonieme
  • Myrica microbracteata Weim.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingMiddeloorontstekingBybelGeletterdheidLatynAfkortingVolstruisLeierVoortrekkermonumentRenosterMiltCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSpinnekopDeelwoordAfrikaanse woordelys en spelreëlsNederlandHernubare energieVars waterTsoenamiLys van Afrikaanse televisiereekseMielieSlangBedryfstelsel (inligtingstegnologie)PlastiekOrale seksGeskiedenis van Suid-AfrikaBloedsomloopstelselVingerseksDuitse maselsSportBrittany Ashton HolmesDemokrasieNatuurbewaringAfrikanersSoortnaamMensWiki CommonsAntisemitismeGqeberhaSeksueel oordraagbare infeksieIntensiewe vormEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVlinderBloemfonteinGetalVulkaanTikTokProstaatkankerJapie GreylingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeweldGeboorteErosietipesSkoenlapper2001Slag van BloedrivierIngrid JonkerAnale seksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLongontstekingHipoteseAartappelAndrew DavisGeslagsgelykheidXenofobie in Suid-AfrikaAppendiksBeesvleisPretoriaSkilpadAluminiumGlasMenseregtedagDrinkwatervoorsieningLabia (geslagsdele)Oligopolie🡆 More