Bergpalm: Plantspesie

Die bergpalm of waterbergbroodboom (Encephalartos eugene-maraisii Verd.) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo.

Dit is beperk tot die Waterberg-gebied in Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesie (EN) gelys. Die populasie het in die laaste generasie (ongeveer 30 jaar) met meer as 50% afgeneem en daar bly net ongeveer 900 indiwidue oor.

Bergpalm
Bergpalm: Fotogalery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. eugene-maraisii
Binomiale naam
Encephalartos eugene-maraisii
I.Verd., (1945)

Dit is 'n boom wat tot 3 m hoog word. Sy sierlike blare word 1 m lank. Die plant se FSA-nommer is 3.1. In Engels staan dit bekend as Waterberg cycad.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Bergpalm FotogaleryBergpalm Sien ookBergpalm VerwysingsBergpalm BronneBergpalm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Manie JacksonNag van die lang messeBelastingSarel Jacob PretoriusVulkanismeSeeLeon KrugerGrootste rampe in Suid-AfrikaVeeartsKragopwekkingBurgerregteMielieMiltTekstielSeksVoëlSamestellingJan van TonderAtlantiese OseaanDonderstormLBynierMenslike skeletHoofpynOmtrek, oppervlakte en volumeOnderwysWoordsoortFisioterapieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLieweheersbesieMauritiusElzette MaarschalkSpringbokkeByvoeglike naamwoordBeeldspraakKoorsblaarMisdaadromanGeografie van Suid-AfrikaSteve HofmeyrEnsiklopedieNommertekenKompasAarde se atmosfeerSlag van BloedrivierKarakteriseringAardeTatoeëermerkMasturbasieWikiquoteKalsiumBosvarkMeervoudWatersuiweringNaaldekokerAtoomHeks van HexrivierMikro-ekonomieAdolf HitlerDiarreeKrokodilVraag en aanbodGeelsugHernubare energieOlimpiese Somerspele 2024Sias ReineckeViëtnamoorlogSwawelTobie CronjéLuislangeKrapMierLuiperdShakaNaboomPenisFosforPseudowetenskap🡆 More