Bergnooientjie

Bergnooientjie (Aeropetes tulbaghia) is 'n vlinderspesie wat inheems is aan Suid-Afrika.

Dit behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae).

Bergnooientjie
Bergnooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Pterygota
Infraklas:
Neoptera
Superorde:
Endopterygota
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Satyrinae
Tribus:
Dirini
Genus:
Aeropetes
Spesie:
A. tulbaghia
Binomiale naam
Aeropetes tulbaghia
Bergnooientjie
Verspreiding in Suid-Afrika, Lesotho en eSwatini
(ook inheems aan Oos-Zimbabwe)
Sinonieme
  • Meneris tulbaghia

Dit kom veral in die fynbos voor en bestuif net plante wat rooi blomme het. Een van die soorte wat dit besoek is 'n orgidee, die bakkiesblom, wat heeltemal afhanklik van A. tulbaghia is vir sy bestuiwing.

Aeropetes tulbaghia is na Ryk Tulbagh, goewerneur van die Kaap in 1751-17771, vernoem. Hy het baie belang gestel in die fauna en flora van die Kaap. Die skoenlapper was deel van 'n versameling wat hy na die botanikus Carolus Linnaeus in Europa gestuur het.

Bronnelys

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lidwoord3D-rolprentOssewaKlimaatveranderingChloorInsekSpringbokkeSteenkoolWitbloedselWikiKlimaatsverandering in AfrikaSeksismeSkooluniformLarry PageKlavierBynierPlae van EgipteTradisionele Afrika-medisyneSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WaterstofTegnologieOorstromingLys van Afrikaanse skrywersSitrusGetalKasterolieTweede Nuwe JaarKoolhidraatChristiaan BarnardLabia (geslagsdele)Simon PetrusAustraliëHulpwerkwoordChemiese elementBreinMagsverheffingVerenigde State van AmerikaMuskeljaatkatXenofobie in Suid-AfrikaSteve BikoVersamelnaamMartin Luther King jr.WiskundeAfkappingstekenDramaSlag van Cuito CuanavaleDemi Lee MooreLongontstekingMenslike seksuele gedragStereotipeKrokodil2001PersBoelieryLugbesoedelingGesonde dieetLys van visseKartografiePaarl GimnasiumGoogle MapsDuitslandLiewe HeksieKultuurFaf de KlerkPesachAkuutSekondêre sektor van die ekonomieAardbewingPaasfeesDuitsLionel MessiBysteekAfrikaMiddelmisbruikByvoeglike naamwoordOnse Vader🡆 More