Kopereend: Voëlspesie

Die kopereend (Tadorna cana) is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.

Dit is endemies aan die gebied.

Kopereend
Kopereend: Identifikasie, Habitat, Broeigewoontes
'n Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Tadorna
Spesie:
T. cana
Binomiale naam
Tadorna cana
(Gmelin, 1789)

Identifikasie

Kopereend: Identifikasie, Habitat, Broeigewoontes 
Wyfie
Kopereend: Identifikasie, Habitat, Broeigewoontes 
Tadorna cana

Die kopereend is 'n groot voël, die gemiddelde lengte van 'n volwasse kopereend is 64 cm. Soos die naam aandui het kopereende 'n koperkleur en het hulle ook 'n swart snawel en swart pote. Die manlike eend het 'n grys kop, en die vroulike eend het 'n wit-en-grys kop.

Habitat

Varswaterdamme en vleie.

Broeigewoontes

Na afloop van die broeityd, vroeg in die voorjaar, vorm hulle soms groot swerms, wat skade in tuine en landerye kan veroorsaak. Die nes, met tien wit eiers, is meestal in 'n erdvarkgat.

Verspreiding

Grootste deel van Suid-Afrika, behalwe die noorde en ooste, asook in groot dele van Namibië.

Ander name

  • Duitse naam: Graukopfkasarka
  • Engelse naam: Cape Shelduck / South African Shelduck
  • Wetenskaplike naam: Tadorna cana

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Kopereend IdentifikasieKopereend HabitatKopereend BroeigewoontesKopereend VerspreidingKopereend Ander nameKopereend Sien ookKopereend BronnelysKopereend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenosterBurgerregteBrandmondsindroomNamakwalandVryheidsmanifesInvloed van vigs op die ekonomieVoedingSeksuele penetrasieRelatiwiteitsteorieCristiano RonaldoPerdebyeLodewyk XVI van FrankrykSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EugenetikaMark (ekonomie)Rob HersovWikiquoteMisdaadNierversakingProteaEkotoerismeRooibokKaliumOlifantAtoomVaginale kankerMaagStereotipeGeskiedenis van AfrikaansGlobaliseringKolorektale kankerDriehoekWinnie Madikizela-MandelaHamburgerLiewe HeksieGoudKappie (skryfteken)PornografieOos-KaapPresident van Suid-AfrikaJodeWaatlemoenAppel (sanger)StilleweAgtervoegselWolkKonsonantAfkortingWaterstofOnderwysAborsieKaapstadse waterkrisis 2015-2018BestuiwingChemiese verbindingAlliterasieKommunismeAardeJuraVaste stofSeksismeGroepsgebiedewetRosa ParksCleopatra VIISan Andreas-breukKolonoskopieKoorsblaarLenteAfrikaanse TaalmonumentEerste WêreldoorlogTandbederfYouTubeTydsone🡆 More