Benetton Formula-Span

Die Benetton Formula-span (amptelik Benetton Formula Ltd, algemeen na verwys as Benetton), was 'n Formule Eenmotorwedrenspan wat van 1986 tot 2001 aan Grand Prixwedrenne deelgeneem het.

Benetton Formula-Span
Michael Schumacher jaag vir Benetton in die Britse Grand Prix van 1995. Benetton het die 1995 F1-wêreldvervaardigerskampioenskap in hul eerste seisoen met Renaultenjins gewen.

Die span was besit deur die Benettonfamilie, eienaars van die wêreldwye klerewinkelgroep Benetton.

In 2000 is die span vir VS$120 miljoen aan Renault verkoop, maar het bly meeding as Benetton vir die 2001-seisoen. In 2002 het die span Renault F1 geword, en in 2012 weer die Lotus F1-span.

Nasionaliteit

Die Benetton-span het 'n Britse lisensie gehad van 1986-1995 en 'n Italiaanse lisensie van 1996-2001, dus slegs die tweede vervaardiger (naas Shadow in 1976) om sy nasionaliteit amptelik te verander. Die Benettonfamilie wou hierdie verandering van burgerskap hê om 'n F1-span in hulle eie land te besit. Benetton is steeds die enigste vervaardiger om onder twee verskillende nasionaliteite Grand Prixoorwinnings te behaal. Die span was altyd gebaseer in die Verenigde Koninkryk, aanvanklik in die ou Tolemanfabriek, in Witney, Oxford en later in 1992 in 'n nuwe, groter fabriek in Enstone, Engeland.

Voorbeelde van Benetton se renmotors

Verwysings

Tags:

Formule Een

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereKunsLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRefentse MorakeLabia (geslagsdele)WaterbesoedelingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGedigLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Juan Antonio VillacañasVerenigde State van AmerikaSpinnekopTekstielOrthopteraLyfstraf in skoleMaanTussenwerpselDundermDistillasieKindersiektesHaelOssewaLeierJan-Willem BreureBokmakierieBloeddrukEmosieLarry PageAnilingusMusieksimboleVennootskapAngina pectorisGeldBurgerregteKinderregteAarverkalkingLongontstekingAntoniemGautengGeslagsgelykheidSwawelDeelwoordVerdampingSeptimius AwardsKolonoskopiePesachGloeilampWoordsoortSamestellingLeonardo da VinciAnale seksNatuurbewaringWerkwoordIngenieursweseLGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVolstruisElandréGeografie van Suid-AfrikaN.P. van Wyk LouwVoegwoordTransatlantiese slawehandelHondBosluisbytkoorsSpelerposisies in rugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaOranjerivierOlimpiese Somerspele 2024Carles PuigdemontMIVBreingewasAsemhalingAkwariumDemi Lee Moore🡆 More