Belmopan: Hoofstad van Belize

Belmopan (Engels: ) is sedert 1970 die hoofstad en naas Belize-stad en San Ignacio die derde grootste stad van Belize, 'n land in Sentraal-Amerika.

Die stad het 'n bevolking van 19 458 in 2015 gehad en is in die sentrum van Belize geleë. Toe die destydse hoofstad Belize-stad in 1961 deur die orkaan Hattie verwoes is, is in die sentrum van Brits-Honduras met die oprigting Belmopan begin. Belmopan is op 1 Augustus 1970 gestig en die naam is afgelei van Belize en Mopan, 'n plaaslike rivier.

Belmopan
Belmopan: Hoofstad van Belize

Kaart Wapen
Belmopan: Hoofstad van Belize
Belmopan: Hoofstad van Belize
Vlag
Belmopan: Hoofstad van Belize
 Land Vlag van Belize Belize
 Provinsie Cayo
 Koördinate 17°15′N 88°46′W / 17.250°N 88.767°W / 17.250; -88.767
 Gestig op 1 Augustus 1970
 Oppervlakte:  
 - Totaal 32,78 vk km
 Hoogte bo seevlak 76 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 19 458
 - Bevolkingsdigtheid 593,59/vk km
 Tydsone UTC -06:00
 Burgemeester Khalid Belisle (UDP)

Eksterne skakels

Tags:

BelizeBelize-stadEngelsHoofstadOrkaanSentraal-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angkor WatOos-KaapLys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse PolisiediensPaulus van TarsusNamibiëOnderwys (geskiedenis)Nazi-saluutLys van politieke partye in Suid-AfrikaKrieketRynhesseOlimpiese godeNierversakingPaarl GimnasiumKunsmatige intelligensieJavaScriptBybelvertalingAntoniemMeervoudSuider-AfrikaKoedoeBorsbeenLiewe HeksieMaroela MediaLimfvatstelselSkoenlapperAustraliëRepubliek ArtsachRooikatIdioomDeon MeyerAllergieMangelSuid-AfrikaKarlien van JaarsveldSerafín DengraOu Apostoliese KerkLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierToorbergWit-DonderdagPampoentjiesLys van slangeRam (sterreteken)OogproblemeErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Wet op NaturellengrondAnnelize van der RystSesnasies-toernooiTandbederfOntsteking (geneeskunde)Suid-Afrikaanse WeermagWiskundige terminologieTolla van der MerweVolksrepubliek ChinaArabiesDemensieMiljardSelfmoordAarde se atmosfeerNardusGeslagGawes van die Heilige GeesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVlag van LibanonAalwynCBreinvliesontstekingStuitjieDonker materieE-pos🡆 More