Belgravia, Kimberley

Belgravia is 'n voorstad in die ooste van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika se grootste provinsie.

Belgravia
Belgravia is in Noord-Kaap
Belgravia
Belgravia
Belgravia, Kimberley Belgravia se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°44′39″S 24°46′29″O / 28.74417°S 24.77472°O / -28.74417; 24.77472 24°46′29″O / 28.74417°S 24.77472°O / -28.74417; 24.77472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitSol Plaatje
HoofplekKimberley
Oppervlak
 • Totaal0,59 km2 (0,23 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal872
 • Digtheid1 478/km2 (3 830/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense48,6%
 • Indiërs/Asiërs4,7%
 • Bruin mense13,1%
 • Swart mense32,9%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 44,6%
 • Engels 35,5%
 • Tswana 7,5%
 • Xhosa 5,0%
 • Suid-Sotho 2,9%

Vir sensusdoeleindes beslaan Belgravia 0,59 km². In 2011 was die inwonertal 872, van wie 48,6 persent (424) wit was en 33 persent (287) swart. Afrikaans was destyds die huistaal van die meeste inwoners (57 persent).

Daar is gelyknamige voorstede in sowel Kaapstad as Johannesburg, in werklikheid die oostelike dele van Jeppestown.

Sien ook

Verwysings

Tags:

KimberleyNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Narsistiese persoonlikheidsteuringBateImpakte van toerismeOorstromingTransatlantiese slawehandelHipoteseSuid-Afrikaanse GrensoorlogKorrupsieKameelperdAfrikaanse woordelys en spelreëlsInflasieWebwerfBeurtkragOraniaHelpmekaar-kollegeEienaamTropiese sikloonEufemismeKultuurSeksKarooOnderwerp (taalkunde)BreinvliesontstekingOssewaSpringbokSuiwelprodukViëtnamVerdampingKriekWinnie Madikizela-MandelaDiarreeGesondheidPeriodieke tabelCalviniaKonjunktivitisApostoliese GeloofsbelydenisVersamelnaamNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPornografiese akteurParkinson se siekteIdioomLys van Afrikaanse skrywersGawes van die Heilige GeesYouTubeLandbou in Suid-AfrikaPoesTelevisieVerkleurmannetjieOntdekking van goud in Suid-AfrikaTweede Nuwe JaarLiefdeWikimedia-stigtingAngssteuringAalwynDuitse maselsFranse RewolusieDiepaartromboseEskomSosiale ordeNamibiëHomofoonVoorsetselLeesHeupLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAtlantis, Wes-KaapPenisVryheid van spraakEugenetikaSharpeville-slagtingGeboorteMiskruierWes-Kaap🡆 More