Beira-Ghieliemientjie

Die Beira-ghieliemientjie (Barbus radiatus) is 'n varswater vis wat wydverspreid voorkom suidwaarts vanaf Uganda insluitende die Zambiese gedeelte van die Kongorivier, die Kunenerivier, die Okavangorivier, die Zambezirivier en die ooskus riviere suidwaarts tot by die Pongolarivier-stelsel.

In Engels staan die vis bekend as Beira barb.

Beira-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Enteromius
Spesie:
B. radiatus
Binomiale naam
Barbus radiatus
W.K.H. Peters, 1854

Voorkoms

Die vis is silwerkleurig en daar is 'n reguit, swart streep vanaf die snoet tot by die basis van die stertvin. Die dorsale en stertvin is roos rooi met sagte swart rante om. Die oë is rooi aan die bokant. Daar is twee pare baarde om die bek en die vis word tot 120 mm lank.

Habitat

Die vis leef in moerasse en strome met matige plantegroei. Hulle is meer aktief gedurende die nag.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Beira-Ghieliemientjie VoorkomsBeira-Ghieliemientjie HabitatBeira-Ghieliemientjie Sien ookBeira-Ghieliemientjie BronBeira-Ghieliemientjie VerwysingsBeira-Ghieliemientjie Eksterne skakelBeira-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OranjerivierEkonomiese sektorBernice WestAsiëSelfmoordVraag en aanbodSpelerposisies in rugbyCristiano RonaldoDomineeKaapse VlakteHartversakingKleurVaste stofKrokodilSeksposisieSwartLys van bekende Suid-AfrikanersGrondwetIdioomWetenskap7de LaanNasionalismeWerkloosheidCheslin KolbeGreen PornoPad na jou hartRob HersovAssonansieSeekatDruiweThe CranberriesFisiese oefeningBiodiversiteitByKinderregteSteenkool in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieGipsEmosieGeskiedenis van die BoererepubliekeSelSwartbewussynsbewegingLAfkortingCorioliskragErosieAnale seksSuid-Afrika-WetWet op BevolkingsregistrasieSpysverteringstelselPussy RiotPaddaKunselementeMenseregteDwelmmiddelVerstedelikingVolhoubare ontwikkelingIronieBurgerregteSikloonWaterSeptimius AwardsWetenskaplike klassifikasieBywoordProvinsies van Suid-AfrikaJavaScriptWerkwoordBaälBateGeelsugGroot TrekVersoeningsdagVerkragtingPrimêre sektor van die ekonomie🡆 More