Behoud Van Massa

Die wet van behoud van massa sê dat die hoeveelheid massa in 'n geïsoleerde sisteem oor 'n tydsbestek konstant sal bly.

Dit beteken dat die atome van 'n voorwerp nie geskep of vernietig kan word nie, maar slegs rondgeskuif of in ander deeltjies verander kan word. As 'n chemiese reaksie twee verskillende atome in 'n nuwe produk verander, sal die massa van die reaktante (chemikalieë voor die chemiese reaksie) dieselfde wees as die massa van die reaksieproduk (die nuwe verbinding). Die wet is aanvanklik deur Antoine Lavoisier in die 18de eeu voorgestel. Kernreaksies kan egter massa na energie omsit volgens die bekende Einstein se vergelyking:

Waar:

  • E = Energie
  • m = massa [kg]
  • c = spoed van lig [m/s]

Sien ook

Tags:

Antoine LavoisierAtoomEnergieKernreaksieMassaReaksieprodukReaktantTyd

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelsoutSlag van Cuito CuanavaleGlasAll Citizens PartyLys van Suid-Afrikaanse musikanteKanadaApartheidAllan BoesakPriemgetalArmoedeverligtingGasa-Israel-konflik van Oktober 2023Koos KombuisDroomKontinentDiarreeSeksuele penetrasieOrthopteraAfrikaansLyfstraf in skoleLys van Afrikaanse rolprenteMosesBoer Soek 'n VrouEkologieHormoonsiekteMark (ekonomie)HartversakingAngolese BurgeroorlogAntjie KrogVleilandKaaps-Hollandse stylOmtrek, oppervlakte en volumeGordelroosKlein-KarooAngssteuringKolorektale kankerArabiesSeekoeiOogproblemeWeefselOrgasmeFotosinteseWoordsoortGeskiedenis van AfrikaansSkoenlapperTweede Nuwe JaarLangste woordGasErns GrundlingBateNatuurbewaringMynbedryf van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikMahatma GandhiPrimêre sektor van die ekonomieGoogleBaarmoederAnrich HerbstKongo-krisisSuid-AfrikaPuberteitRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SlawernyAkteurWinnie Madikizela-MandelaGroepsgebiedewetKolitisTrigeminale neuralgieNoFapKaapstadParoniemReënMaanLys van Kaapstad se voorstedeFamilie (verwantskap)Vis🡆 More