Beet

Eetbare beet is die penwortelgedeelte van 'n beetplant, ook in Noord-Amerika bekend as die tafelbeet, tuinbeet, rooi of goue beet, of eenvoudig net beet.

Dit is 'n paar van die aangeplante variëteite van beet (Beta vulgaris) wat gekweek word vir hul eetbare penwortels en hul groenigheid. Hierdie rasse word geklassifiseer as B. vulgaris subsp. vulgaris Conditiva groep.

Rooibeet
Beet
Beet in 'n oorsese winkel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Spermatopsida (Saadplante)
Orde:
Familie:
Amaranthaceae
Genus:
Beta
Spesie:
B. vulgaris
Subspesie:
Beta vulgaris subsp. vulgaris
Binomiale naam
Beta vulgaris

Benewens as voedsel, word dit ook gebruik as voedselkleursel en as 'n medisinale plant. Baie beetprodukte word gemaak van ander B. vulgaris rasse, veral suikerbeet.

Beet
'n Bossie vars beet

Sien ook

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampKaapstadse waterkrisis 2015-2018Klimaatsverandering in Suid-AfrikaPriemgetalNG gemeente JansenvilleDierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Rubik se kubusDistillasieBrittany Ashton HolmesDriedimensioneelAalwynSuurstofLys van landeAlkoholismeJohannes MeintjesWikimedia-stigtingDieregeluideMateriaalEtniese groepLys van nedersettings in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoProteïenCovid-19-pandemieWinterBreingewasToutrekDieremishandelingFossielbrandstofFrankrykAboriginesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMcDonald'sWatersuiweringClanwilliam-sandvisChloorBeeldspraakSlawernyBruto binnelandse produkKweekhuiseffekMagnetismeManie LibbokLys van Afrikaanse televisiereekseNoord-KaapKangogrotteEnsiklopedieAngina pectorisMartin Luther King jr.VryheidsmanifesSeksRob HersovToekoms van die AardeSonnestelselSoutsuurMaatskappyEeuPad na jou hartEjakulasieGlasNatuurrampHeupWiskundeHarry PotterGoogle MapsItaliëJansenvilleNic de JagerGrondbesoedelingBywoordKolonisasieSaartjie BaartmanKontinentDonderstormSkoenlapperErns GrundlingSimboolSarel Jacob Pretorius🡆 More