Bosbeesklou

Die bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n struik of klein boompie, met liggroen blare.

Die spesie is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap en groei kuslangs.

Bosbeesklou
Bosbeesklou
Bauhinia tomentosa in Hyderabad, Indië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. tomentosa
Binomiale naam
Bauhinia tomentosa
L., (1753)

In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel.

Gebruike

Die hout word gebruik in die bou van hutte en die wortels, blomme, blare en bas word gebruik as tradisionele medisyne in Afrika en Indië.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse InkomstediensMuishondAgtervoegselPolisieKrokodilJosef StalinKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMonopolyBorsteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMary WalkerDikdermHentaiVrymesselaryJan van Riebeeck7de LaanMangelontstekingSekondêre sektor van die ekonomieDonderstormLys van bekende Suid-AfrikanersDigterEienaamWaterkringloopKonsentrasiekampSelfoonWikimedia-stigtingLiesbreukBoer Soek 'n VrouTweede WêreldoorlogSaartjie BaartmanNeurenberg-verhoreAntjie KrogEkotoerismeGedigJan-Willem BreureRookgewoonteHulpwerkwoordKoos BekkerNierVraag en aanbodGroot vyfDroogteVerkleurmannetjieWet op NaturellengrondHipertensieReënSendelingposisieBreinvliesontstekingGeweldLys van Afrikaanse rolprenteNic de JagerSout (chemiese stof)Carike KeuzenkampFisiese oefeningLys van elemente volgens simboolVeelrassige pornografieVerkoueKweekhuiseffekGerda SteynKasterolieVingerseksMaagsweerSoweto-opstandKappie (skryfteken)PseudowetenskapAfrikaanse taalleerPornografiese akteurWayde van NiekerkKlimaatAppel (sanger)VK (sosiale netwerk)Nederduitse Gereformeerde KerkWinnie Madikizela-MandelaVulkaanSkaapShaka🡆 More