Koffiebeesklou

Die Koffiebeesklou of Kalaharibauhinia (Bauhinia petersiana) is 'n boom wat wydverspreid in die noordwestelike dele van Suid-Afrika voorkom.

Die spesie is inheems in die Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Koffiebeesklou / Kalaharibauhinia
Koffiebeesklou
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
B. × petersiana
Binomiale naam
Bauhinia × petersiana
Bolle, (1861)
Sinonieme
  • Perlebia petersiana (Bolle) A.Schmitz

Alhoewel die boom spreiende bosse vorm word hulle ook dikwels klein boompies. Die gekreukelde kroonblare is 8 x 1 cm groot. Die peule is 15 x 5 cm en kronkel wanneer dit oopbars met 'n ontploffing. Thomas Bain het in sy dagboek genaamd Goldfield Diaries beskryf hoe hulle dié boom se sade gebruik het as 'n plaasvervanger vir koffie. In Engels staan die boom bekend as die Kalahari Bauhinia.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierInternetSeismologieJames FrechevilleMetafoorWhatsAppVitamienLidwoordAssimilasie (taalkunde)Sosiale mediaPolitieke partyGeboorteJode in Suid-AfrikaApartheidAborsieGlukoseMenslike skeletAntjie KrogRooibloedselLys van kinderspeletjiesLSinoniemMandaryn-ChineesDriehoekPlastiekKultuurVerenigde State van AmerikaDwelmmiddelTwaalf Stamme van IsraelNamibwoestynKrokodilNagapieKoos KombuisFacebookEnsiklopedieDirekte en Indirekte redeHelm (geboorte)Samestellende afleidingDroomWerwelkolomVerkleinwoordVoornaamwoordWes-KaapMetamfetamienVier temperamenteSkoenlapperLettergreepNazi-DuitslandGeestesteuringWet op NaturellengrondEsmé EuvrardTussenwerpselAfkortingToekoms van die AardeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMigrasie van voëlsInligtingMonumentOu Apostoliese KerkEskomDroogteSeksuele opwekkingBybelLetterlike en figuurlike taalgebruikRefentse MorakeGreen PornoSimon PetrusMaatskappyBaälKewerMensToringLeeuTikTokAanval op Pearl HarborNasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More