Bats

Die Bats is ’n Suid-Afrikaanse popgroep wat in 1964 deur Eddie Eckstein, Paul Ditchiield, Pete Clifford en wyle Barry Jarman begin is.

In 1966 haal hulle Radio Londen (BBC) se treffersparade met "Listen to My Heart". In die 1970’s ontvang hulle ’n Sarie-toekenning vir liedjie van die jaar vir “Who’s That Girl". Die daaropvolgende dekade (1980's) was hulle treffers “Vat Hom Dawie” en “Shabby Little Hut”.

Bats
OorsprongJohannesburg (Suid-Afrika)
GenresPop
Jare aktief1964 — hede
LedeEddie Eckstein
Paul Ditchiield
Pete Clifford
Derek Gordon
Gewese ledeBarry Jarman

Die groep het in 2000, ná ’n blaaskans van byna 20 jaar, weer saam begin optree met Derek Gordon as die vierde lid.

Diskografie

  • All I Got (1964)
  • A Shabby Little Hut (1965)
  • That's How I Feel (1966)
  • Weltevrede (1968)
  • Turn You On (1969)
  • Impi as Impi (1971)
  • I Love My Wife (1976)
  • The Return Of Fatman And Bobin (1977)
  • Greatest Hits (1977)
  • The Best Of The Bats (1996)
  • Not Out (1999)
  • The Heart And Soul Of The Bats (2001)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bats DiskografieBats Sien ookBats VerwysingsBats Eksterne skakelsBatsPopmusiekSarieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieJazzPapierKewerBorskankerTylaPeter SnydersAspoestertjieLys van myne in Suid-AfrikaTaalErfenisTelefoonKostuumsAsemhalingReënvalbepalingKultuurNazi-DuitslandGesondheidRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HeuningChristendomNierversakingKolonialismeDirekte en Indirekte redeMosesJeugdagGenitale vratDie ontstaan van die dramaLeesKaartNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDiskriminasieVryheidsdagKartografieVerkleinwoordSamestellende afleidingSlangKolonisasieDoelwitFranse RewolusieWerkloosheidKanadaKunselementeOnderwysManie LibbokLys van elemente volgens simboolMikro-ekonomieOorstromingKAarde se atmosfeerDieregeluideDundermBewaringstatusOrthopteraPornhubMondKoorsRomanBreinkaartTelevisieVerantwoordelikheidRubik se kubusVoortrekkermonumentLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNarsismeKoue OorlogAnilingusMantisDeelwoordOos-KaapE-posSkerpioenMartin Luther King jr.SelfieInfeksieKunstenaarIntensiewe vormSteenkool in Suid-Afrika🡆 More