Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana

Baton Rouge is die hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana.

Die naam Baton Rouge kom van die Franse Bâton-Rouge, wat rooi stok beteken - 'n vertaling van die Indiaanse pleknaam Istrouma sowel as 'n verwysing na die tradisie van plaaslike Indiane om die grense van jaggronde met rooi pale te merk waarop dierkarkasse (volgens oorlewering visse en beerkoppe) vasgemaak is. In 1849 het Baton Rouge, wat in 1817 geïnkorporeer is, New Orleans as regeringsetel van Louisiana vervang. Tradisioneel dien Baton Rouge as kulturele middelpunt vir Louisiana se Cajun- en Kreole-gemeenskappe.

Baton Rouge
Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana

Kaart Wapen
Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana
Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana
Vlag
Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana
 Land Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana Verenigde State
 Deelstaat Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana Louisiana
 Parogie (parish) East Baton Rouge
 Koördinate 35°28′N 97°32′W / 35.467°N 97.533°W / 35.467; -97.533
 Geïnkorporeer 1817
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 608 vk km
 Hoogte bo seevlak 396 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 227 071
 - Bevolkingsdigtheid 1 144/vk km
 - Metropolitaanse gebied 790 000
 Tydsone UTC -6 | Somertyd: UTC -5
 Burgemeester Sharon Weston
Broome (D)
 Amptelike Webwerf Baton Rouge

Baton Rouge, wat in die suidooste van die deelstaat geleë is, is die vyfde grootste stedelike nedersetting langs die Mississippi en setel van Louisiana se grootste parogie (administratiewe distrik). Danksy sy strategiese ligging het die nedersetting tot 'n belangrike rivierhawe en nywerheidstad ontwikkel. Dit is daarnaas een van die spilpunte van die nasionale logistiek- en energiebedryf.

Baton Rouge se bevolking word op 220 000 beraam. Dit beskik oor twee universiteite: die Louisiana State University en die Southern University. Baton Rouge se metropolitaanse lughawe verbind die deelstaathoofstad met die internasionale lughawens van Houston in Texas en die Suidstate-spil Atlanta in Georgia asook streekslughawens in Dallas-Fort Worth en Charlotte.

Verwysings

Eksterne skakels

    Wiki-webtuistes

    Amptelike webtuiste

    Toerisme


Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana  Hoofstede van die Verenigde State Baton Rouge: Hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

CajunsFransHoofstadLouisianaNew OrleansVSA-deelstaatVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rosa ParksKlankEngelsRumatiekInkomsteSomerVulkaanAsemhalingGenitale vratSendelingposisieKunsmatige algemene intelligensieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRobbeneilandSlag van BloedrivierKindersiektesSuikersiekteTradisionele literatuurEngelandDiatomiese molekuulUnited Democratic FrontLys van kleurePampoentjiesRekenaarHibernasieDepressie (gemoedstoestand)DriedimensioneelBybelLieweheersbesiePornografiese akteurVryheidsmanifesGroepsdrukLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMusiekKlimaatJagluiperdFrederik Willem de KlerkEkonomie van Suid-AfrikaBloeddrukKaapstadse waterkrisis 2015-2018Maroela MediaDonkieToestand van materieMenslike skeletLongRefentse MorakeLetterkundeBestuiwingKommunikasieKewerNelson MandelaDiskriminasieWitbloedselUnie van Suid-AfrikaNedersettingRelatiwiteitsteorieImmunologieCarike KeuzenkampWoestynLeeudoringstad-spoorwegrampOmtrek, oppervlakte en volumeTandbederfSkildklierNasionale PartyHortologieDierMieliestronkWêreldwye webOorstromingAtmosfeerMuskietTrein🡆 More