Priritbosbontrokkie: Voëlspesie

Die priritbosbontrokkie (Batis pririt) is 'n klein sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort.

Die voëltjie is byna-endemies in die westelike en sentraal-Suidelike Afrika en is 'n standvoël in doring- en struikveld en versprei tot in woestyngebiede langs beboste, droë waterlope. In Engels staan dit bekend as die Pririt Batis.

Priritbosbontrokkie
Priritbosbontrokkie: Voëlspesie
Manlik
Priritbosbontrokkie: Voëlspesie
Vroulik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. pririt
Binomiale naam
Batis pririt
(Vieillot, 1818)

Identifikasie

Die voël is 12 cm lank en weeg slegs 10 gram. Die wyfie het 'n onderskeidende dofgeel getinte bors en keel. Die mannetjie lyk baie soos die witliesbosbontrokkie. Die donkergespikkelde sye is onderskeidendend, die roepe verskil en die gebiede waar die voëls leef oorvleuel net effens. Die jong voël lyk amper soos die wyfie maar die rugkant is dofgeel gespikkel, en die bors donkerbruin en dofgeel gevlek.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaGeldSendelingposisieMateriaalSaartjie BaartmanSomerBiodiversiteitGrondwet van Suid-AfrikaAlkoholismeProteïenRugbySwart menseKoedoeDierFiela se kind (rolprent)PoësieRomanVoorvoegselAnglo-BoereoorlogMorfeemDriedimensioneelBynierMartin Luther King jr.FilosofieCarike KeuzenkampOlifantAkroniemKunsmatige algemene intelligensieNasionale PartyEjakulasieGeografie van Suid-AfrikaDaggaStilleweVakbondLeeudoringstad-spoorwegrampPankreasWelwitschiaRob HersovHartIroniePrimêre sektor van die ekonomieVersoeningsdagKaaps-Hollandse stylKrieketJuraMaatskappyKolorektale kankerSeksualiteitWet op Bantoe-onderwysSuikersiekteNamakwalandGeskiedenis van Suid-AfrikaSeksposisieBlomHomofoonKrugerwildtuinNoag se arkErektiele disfunksieKasterolieDigvormWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaBlourokkeHigiëneYstertydperkVermenigvuldigingPinksterCalviniaPaasfeesAluminiumWesterse filosofieTierSokkerGeelhout🡆 More