Woodwardse Bosbontrokkie

Die Woodwardse bosbontrokkie (Batis fratrum) is 'n sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort.

Dit is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde standvoël in woude langs die oostelike kusvlakte. In Engels staan die voël bekend as die Woodward's Batis.

Woodwardse Bosbontrokkie
Woodwardse Bosbontrokkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. fratrum
Binomiale naam
Batis fratrum
(Shelley, 1900)

Identifikasie

Die voël is 11 cm lank en weeg 12 gram en is beperk tot laagland en kuswoude. Albei geslagte het 'n dofgeel getinte bors en geen swart borsrand nie. Die wyfie het 'n dofgeel (nie wit nie) vlerkstreep en die mannetjie het 'n wit (nie dofgeel nie) keel en ryker oogkleur. Die wyfie het 'n dofgelerge vlerkstreep teenoor die van die Kaapse bosbontrokkie.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVrymesselaryAfvalbestuurTydsone1990NatuurbewaringHerpes simplexStikstofKaliumLetterkundeNasionale PartySydneyJavaScriptHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalToerismeHector PietersonVaginale kankerLys van kleureWoestynMosambiekkanaalMaatskappyGrondwetPuberteitMigrasie van voëlsHeks van HexrivierSwart nasionalismeZack du PlessisMateriaalTierKrampEnsiklopedieRumatiekFiela se kind (rolprent)WithaaiSteenkoolGeelhoutMierAntoniemVryheidsmanifesOutismeErektiele disfunksieOlimpiese SomerspeleSuid-Afrika-WetSelfkonsepAborsieStadGalblaasInstagramMantisLys van visseDiamantLongontstekingKoperGoudkus (streek)OnomatopeeD.J. OppermanMynbedryf van Suid-AfrikaWitbloedselWeervoorspellingMonoloogKlem-in-die-kaakKonjunktivitisWaarheid-en-versoeningskommissieKunsmatige intelligensiePad na jou hartAanpassingskapasiteitTrekarbeidNiemetaalHoofpynSirkelLeierE-posAkuutKalenderSonnestelselGroot vyfVryheidsdagMandalaAnti-inflammatoriese middel🡆 More