Bathurst, Oos-Kaap

Bathurst, 'n dorp 12 km binneland toe op die R67 pad van Port Alfred na Grahamstad toe, in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Dit lê in die hart van die gebied waar die 1820-Setlaars hulle gevestig het en vandag 'n belangrike pynappelprodusent is. Vir 'n lang tyd dien dit ook as die godsdienstige sentrum van die immigrante. Die kerk St. John, wat ook as die Setlaarskerk bekend staan, word vanaf 1832 opgerig. Tydens aanvalle van 'n Xhosa-stam dien dit ook as 'n toevlugsoord vir die inwoners van die dorp.

Bathurst
Die groot pynappel, net buite die dorp
Die groot pynappel, net buite die dorp
Bathurst is in Oos-Kaap
Bathurst
Bathurst
Bathurst, Oos-Kaap Bathurst se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°29′S 26°50′O / 33.483°S 26.833°O / -33.483; 26.833 26°50′O / 33.483°S 26.833°O / -33.483; 26.833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Stigting1820
Oppervlak
 • Totaal73,5 km2 (28,4 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal6 368
 • Digtheid87/km2 (230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense1.6%
 • Swart mense90.0%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 84.4%
 • Engels 9.1%
 • Afrikaans 3.8%
 • Ander 2.7%
Poskode (strate)
6166
Poskode (posbusse)
6166
Skakelkode046

Die Ou wolmeul aan die oewer van die Bathurstrivier dateer uit die jaar 1822. Dit is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Samuel Bradshaw, 'n wewer uit Gloucestershire, rig die meul op om die groot tekort aan komberse en warm klere, wat die setlaars destyds pla, te verlig.

Galery

Sien ook

Verwysings

Tags:

1820-Setlaars1832GrahamstadOos-KaapPort AlfredPynappelSuid-AfrikaXhosas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooibokAnglo-BoereoorlogPrimêre sektor van die ekonomieLongTuisbladBoet TroskieDwelmmiddelGenesisGroot DepressieAfkortingJohan StemmetStaalSonnestelselDigvormCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPoësieTjelloRob HersovLeestekenWerkloosheidRekenaarWolfAnneli van RooyenReënspinnekopKoöperasiestoriesOlifantKaliforniëSokkerMisdaadromanLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLabia (geslagsdele)Adolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)DagroofvoëlsSuiwelprodukVoortrekkermonumentWater (molekuul)DemokrasieAlliterasieGroot vyfAardbewingSonsverduisteringGoogleOnderhandelinge om apartheid te beëindigKlein-KarooNederlandIndustriële RevolusieUitwerking van klimaatsveranderingLKompasWayde van NiekerkMaria MagdalenaGrieksAborsieHartHeks van HexrivierLiewe HeksieLandbouSlag van Cuito CuanavaleAardverwarmingJodeWaterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GriepVryheid van spraakGlenys LynnePolisieYslandMigrasie van diereWaterpokkiesLys van Afrikaanse digtersDokterVaginale kankerKitaarHiënaHomofoonMuisvoël🡆 More