Bastertambotie: Plantspesie

Die Bastertambotie (Cleistanthus schlechteri) ook bekend as valstambotie is 'n boom inheems aan Suid-Afrika.

Dit kom in Suid-Afrika slegs voor in die Nwambiya-sandveld suid van Pafuri tot by die Mosambiekgrens van die Krugerwildtuin, maar word ook in Oos-Afrika tot in Kenia aangetref. Dit behoort tot die familie Phyllanthaceae.

Bastertambotie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Phyllanthaceae
Genus: Cleistanthus
Spesie:
C. schlechteri
Binomiale naam
Cleistanthus schlechteri
(Pax) Hutch., (1915)
Sinonieme
  • Securinega schlechteri Pax

Die boom se FSA-nommer is 320.

Beskrywing

    Boom

Dit is 'n klein (6 m) bladwisselende boom met 'n enkele of spruitende hoofstam, taamlik regop met 'n minimaal verspreide kroon. Die boom het heelwat takke en kleiner takkies. Die stam is 'n vaal-geelgrys en die bas kraak in klein, min-of-meer reghoekige blokkies.

    Blare

Eenvoudig, gedra op baie kort, knoestige, laterale takkies. Blare baie klein, ovaal tot eierrond, glad, kaal, donkergroen en blink aan die bokant.

    Blomme

Blomme word deur albei geslagte gedra op aparte bome in klein trosse, geelgroen tot liggroen; (Oktober/November).

    Vrugte

Kapsules van 1,0 x 0,8 cm, kaal en blink; bruin tot donkerbruin wanneer dit ryp is (Januarie/Februarie).

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Bastertambotie BeskrywingBastertambotie Sien ookBastertambotie BronneBastertambotie VerwysingsBastertambotie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomEskomPretoriaBoomslangAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVolhoubare ontwikkelingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWolfDaggaPussy RiotGewasboerdery in Suid-AfrikaWerkwoordSan Andreas-breukBlaarCorioliskragNasionale PartyFranse RewolusieKatWet op NaturellengrondKlankKoolhidraatWêreldwye webRina HugoGeografie van Suid-AfrikaSenuweestelselSelVerkleinwoordAnti-inflammatoriese middelVaste stofSeksposisieDroomKatoenGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesSeksuele penetrasieMona LisaSomerVrymesselaryTerracottaleërTransatlantiese slawehandelMaatskappyUnie van Suid-AfrikaStereotipeSeekatLetterkundeInentingGenadedoodMetaalMondNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaToringKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFilistyneTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MenstruasieKameelperdLongontstekingLongPizzaWaterbesparing in Suid-AfrikaJak de PriesterSneeuGeelsugDemokrasieNasionalismeSekondêre sektor van die ekonomieKrokodilKoorsLabia (geslagsdele)MenseregteAtletiekAfrikanerweerstandsbewegingBelastingSimboolWelwitschiaOu Apostoliese KerkJode in Suid-Afrika🡆 More