Basale Klade

’n Basale klade is in filogenetika en kladistiek ’n klade wat vroeg binne ’n grotere klade aftak en die sustertakson is van ’n duidelike spesieryker hooftak wat nie baie vroeër uitgesterf het nie.

Die basale klade word soms aan die onderkant van ’n kladogram aangedui. ’n Klade is altyd basaal relatief ten opsigte van ’n groter klade; ’n groep wat basaal is in een klade kan nie-basaal wees ten opsigte van ’n nog groter klade. Die woord "basaal" word tans verkies bo die ouer term "primitief" omdat laasgenoemde kan dui op minderwaardigheid of eenvoudigheid, wat dikwels nie die geval is nie.

’n Voorbeeld is die genus Neofelis, wat met twee spesies binne Pantherinae ’n basale plek inneem ten opsigte van sy sustertakson, die genus Panthera, wat meer spesies bevat. Dit kan gesien word in die onderstaande kladogram:

Filogenetiese stamboom van die Pantherinae

Tags:

KladeKladistiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BasterhartbeesSan FranciscoKolibrieOorlogPenisverlengingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Harry PotterAnrich HerbstSwart nasionalismeLys van Islamitiese feeste en herdenkingsLidwoordGroepsdrukPersoon (taalkunde)Geskiedenis van AfrikaansKoos BekkerTaalMetafoorFotoWitkruisarendKlimaatsverandering in AfrikaNoFapKolorektale kankerFilippyneKlein-KarooAborsie in Suid-AfrikaKaapse glasogieEierleierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGroot vyfPoesMobutu Sese SekoJeuksiekteGeelhoutVioolKaliumOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordEpilepsieRussiesMielieVolhoubaarheidBurgerregteAardkorsAkroniemStaalAnale seksTuberkuloseBruin menseEmfiseemGrondsoorteVoedingKwaZulu-NatalWetenskaplike klassifikasieWoordeboekHiënaBeaufortskaalBobbejaanVaginale kankerInfeksieLys van Afrikaanse digtersBosluisbytkoorsAtoomSoweto-opstandVaste stofAlfabetGriepApokriewe boekeSteenkool in Suid-AfrikaAnette EngelbrechtLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlimaatKunsmatige intelligensieRon Thompson (akteur)🡆 More