Bas Van Der Vlies

Bastiaan Johannis (Bas) van der Vlies (* 29 Junie 1942 – † 7 November 2021) was 'n Nederlandse politikus van die Staatkundig Gereformeerde Party (SGP).

Van der Vlies was 'n parlementslid van Junie 1981 tot Junie 2010. Hy was ook beide die partyleier en parlementêre leier van Mei 1986 tot Maart/Mei 2010.

Bas van der Vlies
Bas van der Vlies
Bas van der Vlies in 1986

Leier van die SGP
Ampstermyn
22 Mei 1986 – 27 Maart 2010
Voorafgegaan deur Henk van Rossum
Opgevolg deur Kees van der Staaij

Parlementêre leier van die SGP in die Tweede Kamer
Ampstermyn
22 Mei 1986 – 10 Mei 2010
Voorafgegaan deur Henk van Rossum
Opgevolg deur Kees van der Staaij

Lid van die Tweede Kamer
Ampstermyn
10 Junie 1981 – 17 Junie 2010
Voorafgegaan deur Henk van Rossum
Opgevolg deur Kees van der Staaij

Lid van die Provinsiale State van Utrecht
Ampstermyn
5 Junie 1974 – 2 Junie 1982

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Junie 1942
Sliedrecht, Nederland
Sterf 7 November 2021 (op 79)
Utrecht, Nederland
Politieke party Staatkundig Gereformeerde Party (SGP)
Eggenoot/-note Willy van der Vlies-Coster (sedert 1968)
Alma mater Tegniese Universiteit Delft
Religie Hersteld Hervormde Kerk

Van der Vlies het 'n graad in waterboukunde aan die Tegnische Universiteit Delft verwerf. Hy was 'n wiskunde-onderwyser voordat hy 'n politikus geword het.

Die Orde van die Nederlandse Leeu is op 29 April 1994 aan hom toegeken en hy ontvang die Orde van Oranje-Nassau op 16 Junie 2010.

Bronne


Tags:

1942202129 Junie7 NovemberNederlandStaatkundig Gereformeerde Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)SwemPomeloSebraSeksposisieVerantwoordelikheidSteenkoolTweede WêreldoorlogVloeistofTafeltennisCheslin KolbeKolorektale kankerOnderwys in Suid-AfrikaAtoom7de LaanVoëlgriepDiarreeLeah van NiekerkTafelbergMynbouUniegebouMagda van BiljonMusiekteaterKoolhidraatGeskiedenis van die BoererepubliekeBelastingSendelingposisieNag van die lang messeKlein-KarooOnse VaderMaroela MediaRina HugoAfrikaanse TaalmonumentWhatsAppHerpes simplexLewerFinansiële staatVraag en aanbodKrokodilJagluiperdKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingHoofkarakterAppel (sanger)Belvidere Holy Trinity-kerkRookgewoonteInligtingstegnologieAnette EngelbrechtKlem-in-die-kaakNiersteenMiddelmisbruikSonTsoenamiAHemelvaartsdagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVoëlReënEmfiseemBeesvleisHulpwerkwoordGalileo GalileiSeeKakiebosOlifantHorlosieEkonomieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaFrankrykAardverwarmingGeslagJan-Willem BreureBloedsomloopstelsel🡆 More