Barug

Barug is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek en vertel die verhaal Barug, wat die sekretaris van die profeet Jeremia was.

Daar is drie apokriewe boeke wat aan Barug se naam gekoppel is. Kenners is dit eens dat nie een van drie boeke deur Barug geskryf is nie. Daar is nie sekerheid oor wanneer die boek geskryf is nie en die skrywer is onbekend. Die oudste manuskripte van Barug is in Grieks.

Bron

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Tags:

Apokriewe boekeGrieksJeremiaOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitsch Hervormde KerkKrimpvarkieMynbouAfrikaanse taalleerKragopwekkingHorlosieVraag en aanbodHartversakingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSophie SchollWikipediaOnderwerp (taalkunde)AborsieDonderstormVoortrekkermonumentNasionale VrouemonumentAkwariumNoordwesRassismeHipoteseHerpes simplexKarakteriseringJohannesburgAfrikaanse TaalmonumentHartWaterbesoedelingArmoedeSkerpioenMateriaalSpysverteringstelselXenofobieSkoolLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeografie van Suid-AfrikaPols-oksimeterCristiano RonaldoIngenieursweseVleilandLys van Kaapstad se voorstedeKaren MeiringKliniese depressieVermontSonja HerholdtBreinvliesontstekingDansGroot vyfDiarreeKrugerwildtuinTwaalf Stamme van IsraelSinoniemSaldanhabaaiSelfstandige naamwoordWieg van die MensdomKaliumNylrivier (Suid-Afrika)ViëtnamMieliestronkWatersuiweringBeenbreuke en ontwrigtingsWoordsoortArabiesKindersiektesNaaldekokerByvoeglike naamwoordOorstromingSarel Jacob PretoriusTafeltennisOutismeNamakwalandCounter-Strike (videospeletjie)MaatskappyDramaWalt DisneyAngina pectorisMisdaadPomelo🡆 More