Barry Heatlie

Barry “Fairy” Heatlie (*25 April 1872 – †19 Augustus 1951) was ’n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein.

Hy het ook vir Argentinië se nasionale rugbyspan uitgedraf.

Barry Heatlie Rugbyportaal
Barry Heatlie
Volle naam Barry Heatlie
Bynaam Fairy
Geboortedatum 25 April 1872
Geboorteplek Worcesterdistrik, Suid-Afrika
Sterftedatum 19 Augustus 1951 (op 79)
Sterfteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Massa 94 kg
Skool Diocesan College
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Voorspeler
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Diocesan College
Gardens
Old Diocesans
Villagers
Lomas
Gymnasia y Esgrima
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1891–1903
1910
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Argentinië Argentinië
6
1

In 2009 is hy in die Wêreldrugby Heldesaal vereer vir sy bydrae tot die vroeë ontwikkeling van rugby in Suid-Afrika. Die Springbokke se beroemde groen trui word onder andere aan hom toegeskryf. Gedurende sy tyd in Argentinië het Heatlie as kaptein vir sy klubspan Gimnasia Y Esgrima teen die Gaselle gespeel in ’n wedstryd wat die Gaselle met 11-5 gewen het.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Ferdie Aston
Springbokkaptein
1896–1896
Opgevolg deur
Alex Frew

Tags:

187219 Augustus195125 AprilArgentynse nasionale rugbyspanSpringbokkapteins

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van konings van IsraelDemokrasieUitwerking van klimaatsveranderingVoëlgriepRenosterGeboorteKoolstofLettergreepSkoolSelfvertroueLSeksueel oordraagbare infeksieGemeenskapsorganisasieNagapiePlae van EgipteRicus NelAlkoholismeJazzMondSuid-Afrikaanse WeermagJakkalsWes-KaapRefentse MorakeKunstenaarMeningsverskil oor aardverwarmingWolkCristiano RonaldoTennisHoërskool OuteniquaLionel PetersonModeontwerpProvinsies van Suid-AfrikaRooilipslangVerenigde State van AmerikaMisdaadromanRob HersovKomplementêre kleureSkaapWetenskaplike klassifikasieKrokodilKlawers (speelkaarte)SeksposisieVersamelnaamJohan BadenhorstPrimêre sektor van die ekonomieSokkerOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuid-AfrikaNeerslagSprokiePerdebyeBaarmoederMaagGenadedoodVoorvoegselIndiese OseaanLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOutismeNarsismeOnse VaderTafeltennisMiltOranjerivierVlekvrye staalMetamfetamienOlimpiese Somerspele 2024SwartwitpensNamakwalandCutt GlasGroot TrekTwaalf Stamme van IsraelGqeberhaLys van landeDulcie van den BerghVigsPols-oksimeter🡆 More