Barklypas

Barklypas is 'n bergpas in die Oos-Kaap.

Dit is op die R58-teerpad tussen Elliot en Barkly-Oos in die Drakensberge geleë. Die pas bereik sy hoogste punt bo seevlak op 2 018 m. Dit het 'n maksimum helling van 1:12.

Barklypas
Ligging van Barklypas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Barklypas
Barklypas
Koördinate: 31°14′8.4″S 27°50′30.8″O / 31.235667°S 27.841889°O / -31.235667; 27.841889 27°50′30.8″O / 31.235667°S 27.841889°O / -31.235667; 27.841889
Ligging Tussen Elliot en Barkly-Oos
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 2 018 m
Oppervlak Teer
In Drakensberge
Pad R58

Die pas begin enkele kilometer wes vanaf Elliot op 'n hoogte van 1473 m bo seevlak. Dit styg geleidelik met skerp draaie teen 'n helling van 1:22 oor 'n afstand van 12 km. Die verskil tussen die voet en die kruin is 626 m.

Die pas word gereeld in die winter gesluit weens swaar sneeuneerslae, en die pas moet in die algemeen versigtig deur motoriste aangedurf word.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Barkly-OosBergpasDrakensbergeElliotOos-KaapR58 (Oos-Kaap)Seevlak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoogdierHoofkarakterPieter PieterseFranse RewolusieE-posTelevisieMadison IvyMidde-OosteGeelsugReënspinnekopGianna MichaelsLys van Kaapstad se voorstedeHorlosieGroot TrekGestremdheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterpokkiesSuikersiekteDuitsOnbemande vliegtuigToestand van materieNaaldekokerHipertensieStaalAppelByAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVingerseksErns GrundlingKoue OorlogIngrid JonkerVitamienOnomatopeeNasionale PartyDialoog in fiksieSoortnaamHulpwerkwoordOlifantKankerSuid-Afrikaanse PolisiediensWiskundige terminologieAarde se atmosfeerBiodiversiteitAfrikaanse WikipediaTafelbergStadGeskiedenis van die AardeKontinentIranse aanval op Israel in 2024KoppeltekenEmosieVars waterVulkaanKolitisPolitieke partyBoer Soek 'n VrouCyril RamaphosaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMielieVraag en aanbodHindoeïsmePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGemeenskapKindermishandelingLærdal-tonnelHormoonsiekteEsias BoschAustraliëChemiese elementC. Louis LeipoldtAnale seksCarike KeuzenkampIntensiewe vorm🡆 More