Chris Hani Baragwanath-Hospitaal: Hospitaal in Suid-Afrika

Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal is ’n hospitaal geleë in Soweto, suid van Johannesburg, Suid-Afrika.

Dit is die grootste hospitaal in Afrika en die suidelike halfrond en die vierde grootste hospitaal ter wêreld met ’n oppervlakte van 0,7 km² en met 3 200 beddens en 6 760 personeellede. Dit is een van die veertig Gautengse provinsiale hospitale en word deur die Gautengse Provinsiale Gesondheidsdepartement gefinansier.

Chris Hani Baragwanath-Hospitaal: Hospitaal in Suid-Afrika
Ingang tot die Chris Hani Baragwanath-hospitaal
Chris Hani Baragwanath-Hospitaal: Hospitaal in Suid-Afrika
Die hospitaal in 1942.

Die hospitaal is in 1941 deur eerste minister, genl. Jan Smuts, as die Royal Imperial Hospital, Baragwanath geopen en het as militêre hospitaal vir die Imperiale Britse magte gedien wat in die Midde-Ooste geveg het. Die hospitaal het vanaf 1948 as die Baragwanath-hospitaal bekendgestaan, genoem na John Baragwanath, 'n Corniese immigrant wat die grond besit het waarop die hospitaal vandag staan. Die naam Chris Hani is in 1997 by die hospitaal se naam gevoeg om die vermoorde ANC- en SAKP-lid te herdenk.

Meer as tweeduisend pasiënte meld daagliks by die hospitaal aan, en bykans die helfte van hulle is MIV-positief.

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

27°56′35″O / 26.26083°S 27.94306°O / -26.26083; 27.94306

Tags:

JohannesburgSowetoSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroomAkademiaMenslike penisgrootteSkoolKorrupsieGeestesteuringOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJazzSikloonRob HersovTelwoordKrieketHemelvaartsdagMetafoorKoperSaldanhaEmosieHoofpynChemiese verbindingGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSeksuele stimulasieSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieWes-KaapReënvalbepalingLongontstekingKookpuntCheslin KolbeInsekHamerkopRooikatDemi Lee MooreReënGianna MichaelsNierversakingInligtingstegnologieHeidelberg, GautengKoue OorlogTweede VryheidsoorlogMetaalJaarAluminiumSophie SchollWerkwoordGreen PornoVakbondWiskundeVaginaNeurenberg-verhoreJagluiperdDemokrasieDataverwerkingSonnestelselLieweheersbesieNagapieKoolstofdioksiedVaginale kankerArmoedeverligtingBoelieryViëtnamoorlogLys van Afrikaanse televisiereekseSkaapMieliestronkSwitserlandWolkAndré JacobsTekstielMartin Luther King jr.WaterkringloopVryheidsdagSeksueel oordraagbare infeksieGroepsgebiedewetSuikerbekkies🡆 More