Boskamhout

Die Boskamhout of Natalse kamhout (Baphia racemosa) is 'n klein boompie wat in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorkom, gewoonlik in rivierwoude of aan woudrande.

Die blare is enkelvoudig en die boom dra klein, wit blomme met 'n sterk geur wat 'n mens aan viooltjies laat dink. In Engels staan die boom bekend as die Forest camwood.

Boskamhout
Boskamhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Baphia
Spesie:
B. racemosa
Binomiale naam
Baphia racemosa
(Hochst.) Baker, (1841)

Dit is 'n gasheerplant van die skoenlapper Charaxes cithaeron cithaeron.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leah van NiekerkVingerseksLys van elemente volgens simboolSosiale mediaPapegaaieHennie MaasHeuningNasionalismeSeksposisieVoëlgriepWikiquoteMunhwa Broadcasting CorporationKolorektale kankerPoesDulcie van den BerghKweekhuiseffekSuid-AfrikaRenteSuid-Afrikaanse RugbyunieApostelNic de JagerVulkanismeVulkaanNierversakingKriekJan de WetWaarheid-en-versoeningskommissieLys van bekende Suid-AfrikanersWerkersdagWayde van NiekerkNierGeldKuberkrakerBokmakierieBestuiwingKoos du PlessisLuislangeKameelperdKwaggaIvan ZimmermannTweede Nuwe JaarFranse RewolusieVerkleurmannetjieOranjerivierSeksKlem-in-die-kaakGraatjiemeerkatLys van musiekinstrumentePersDawidSonsteekIsraelVryheidsdagPlaasjapieToekoms van die AardeLys van veltoestandeAardverwarmingElandréKomplementêre kleureApostoliese GeloofsbelydenisSikloonKoekie (rekenaarwetenskap)Griekse mitologieTussenwerpselHomofoonSwartbewussynsbewegingAppel (sanger)Wayback MachineWaar ruwe rotseSophie SchollGevolge van aardverwarming op oseaneMielieChemiese elementKlereJazzFranklin D. Roosevelt🡆 More