Banyana-Banyana

Banyana-Banyana is die bynaam van Suid-Afrika se vrouesokkerspan.

Banyana-Banyana beteken letterlike "die meisies". Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie bestuur. Hulle het hul eerste amptelike wedstryd op 30 Mei 1993 teen Swaziland (nou Eswatini) gespeel.

Suid-Afrika
Banyana-Banyana
Volle naam SA nasionale vrouesokkerspan
Bynaam/me Banyana-Banyana
(die meisies)
Tuisveld ENB-stadion, Soweto, Johannesburg
Kapasiteit 94 700
Afrigter Desiree Ellis
Kaptein Janine van Wyk
Liga CAF
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die span het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer. Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2019 vir FIFA se wêreldbekertoernooi vir vroue gekwalifiseer.

Toernooirekord

Wêreldbeker

Wêreldbeker eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
Banyana-Banyana  1991 Verban
Banyana-Banyana  1995 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  1999 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2003 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2007 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2011 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2015 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2019 Gekwalifiseer 3 0 0 3 1 8 –7
Totaal 1/9 3 0 0 3 1 8 –7

Olimpiese Spele

Olimpiese eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
Banyana-Banyana  1996 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2000 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2004 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2008 Nie gekwalifiseer nie
Banyana-Banyana  2012 Groepfase 3 0 1 2 1 7 −6
Banyana-Banyana  2016 Groepfase 3 0 1 2 0 3 −3
Banyana-Banyana  2020 Nie gekwalifiseer nie
Totaal 2/7 6 0 2 4 1 10 −9

Afrika-vrouekampioenskap

CAF-vrouekampioenskap
Jaar Rondte GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
1991 Verban
1995 Naaswenner 6 3 1 2 19 20 −1
Banyana-Banyana  1998 Groepfase 2 0 0 2 2 7 −5
Banyana-Banyana  2000 Naaswenners 5 4 0 1 9 3 +6
Banyana-Banyana  2002 Vierde plek 5 2 1 2 6 11 −5
Banyana-Banyana  2004 Groepfase 3 0 0 3 2 7 −5
Banyana-Banyana  2006 Derde plek 5 2 1 2 8 5 +3
Banyana-Banyana  2008 Naaswenner 5 3 0 2 7 4 +3
Banyana-Banyana  2010 Derde plek 5 3 1 1 10 6 +4
Banyana-Banyana  2012 Naaswenner 5 3 0 2 6 6 0
Banyana-Banyana  2014 Vierde plek 5 1 1 3 7 6 +1
Banyana-Banyana  2016 Vierde plek 5 1 1 3 5 3 +2
Banyana-Banyana  2018 Naaswenner 5 3 0 2 11 2 +9
Totaal 5 keer naaswenners 56 25 8 23 92 80 +12

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Banyana-Banyana ToernooirekordBanyana-Banyana VerwysingsBanyana-Banyana Eksterne skakelsBanyana-BanyanaEswatiniSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse Sokkerassosiasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RugbyNedersettingLettergreepKlimaatsverandering in AfrikaRooilipslangGlasGeskiedenis van AfrikaansVolstruisFisioterapieInsekOmgewingskwessies in Suider-AfrikaByvoeglike naamwoordKoggelmanderLys van oseane, seë en mereVoornaamwoordRandall WicombGrondwet van Suid-AfrikaChloorVerenigde KoninkrykBiodiversiteitAardbewingRobert SobukweKongo-krisisSonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBestaansboerderyYstervarkTrevor NasserMasturbasieJodeStres in hoërskoolTaylor SwiftIronieWetenskaplike klassifikasie2024 Chinese Grand PrixKlimaatveranderingHoërskool OuteniquaToekoms van die AardeKakiebosOrale seksGeslagHarry KerrGeskiedenis van Suid-AfrikaFilosofieErosietipesGeweldRonelda KamferVermontNiersteenBaarmoederSias ReineckePornhubLys van Kaapstad se voorstedeAardedagArgitektuurAgtervoegselGalileo GalileiMusieksimboleLeah van NiekerkGroot DepressieEmfiseemGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBysteekEngelsAkkedisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMikro-ekonomieAppendiksGautengAt BothaVlagterminologieHerpes simplexHibernasieRenosterIndiese OseaanLeonardo da VinciVerdampingHart🡆 More