Bank Van Engeland

Die Bank van Engeland is die sentrale bank van Brittanje.

Van die bank se pligte is om vas te stel hoeveel geld die regering kan leen en om die koers waarteen individue en ondernemings lenings kan aangaan vas te stel. Dit is die tweede oudste sentrale bank (naas die Sweedse Riksbank), en die wêreld se 8ste oudste bank. Die bank was sedert 1694 in privaat besit, maar die regering het dit in 1946 oorgeneem. Dit is tans deel van die Europese Stelsel van Sentrale Banke.

Bank Van Engeland
Hoofkantoor van die Bank van Engeland, Threadneedle-straat, Londen
Bank Van Engeland
Bank van England, afbeelding uit die sogenaamde "Nordisk familjebok" ( 'n Sweedse ensiklopedie).
Bank Van Engeland
Die Bank van Engeland se kantore in Leeds.

Die bank se hoofkantoor is sedert 1734 in Londen se finansieel distrik, die City of London langs Threadneedle-straat, geleë. Dit word soms The Old Lady of Threadneedle Street (Threadneedle-straat se ou dame) genoem.

Die bank is een van agt banke wat gemagtig is om banknote in die Verenigde Koninkryk uit te reik. Dit het 'n monopolie op die uitreiking van banknote in Engeland en Wallis, en reguleer die uitreiking van banknote deur kommersiële banke in Skotland en Noord-Ierland.

Verwysings

Eksterne skakels

0°5′17.6″W / 51.513861°N 0.088222°W / 51.513861; -0.088222

Tags:

BankBrittanjeGeldRegering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rassisme in AfrikaGloeilampAardverwarmingPapierSkuinsstreepSinoniemLionel MessiNieuwoudtvilleLiefdeWaterpokkiesGeprosesseerde kosCleopatra VIIMantisGriepSosiale ordeHemelvaartsdagHeupLys van nedersettings in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeOorkruipersWolkNamibiëLabia (geslagsdele)AlliterasieJan-Willem BreureAsiëBeroerteBrendan PeyperLeeuRekenaarDrakensbergePseudowetenskapProstaatkankerTaalfossielMahatma GandhiTermietPlaattektoniekKoolstofdioksiedKweekhuisgasKongo-krisisPlae van EgipteAardbewingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKaapse florarykVerdampingVrystaatArthur GrumiauxLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGetalWaterGeografie van Suid-AfrikaAarde se atmosfeerAfkortingKunsmisSkoenlapperOssewaSkerpioenYslandAfrikaanse woordelys en spelreëlsPapegaaiePinksterLiewe HeksieJodePoësieWoestynSkaakRob HersovInligtingPersLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersMynbouVryheidsmanifesE-posItaliëHannes van Wyk🡆 More