Bandkopgans

Die bandkopgans is 'n gans wat naby mere in die bergagtige streke van Sentraal-Asië voorkom.

Bandkopgans
Bandkopgans
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. indicus
Binomiale naam
Anser indicus
(Latham, 1790)
Sinonieme
Eulabeia indica
Bandkopgans
Anser indicus

Hierdie ganse word noord van die Himalajas, Indië, Pakistan, Kasjmir, Pandjab en Assam aangetref.

Mannetjies en vroutjies se veredosse is identies: wit vere met 'n donker vlek bo die dye, op die agterstert, voor en agter op die nek en twee kenmerkende donker bande wat van die agterkop oor die gesig strek. Bandkopganse is oor die algemeen nie aggressiewe voëls nie en kan in groepe van gemengde watervoëls aangehou word.

Bandkopganse vreet hoofsaaklik snags en hul dieet bestaan veral uit waterplante en gras. Hulle sal ook die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Hierdie ganse broei tussen Oktober en Januarie. Hulle bou hul nes tussen lang gras of plante en voer dit dan met dons uit. Die wyfie lê drie tot ses roomwit eiers wat na 30 dae uitbroei. Die kuikens is self na twee tot drie jaar broeigereed.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragGeskiedenis van Suid-Afrika7de LaanMorfologie (taalkunde)Afro-AmerikanersWatersuiweringGoudkus (streek)RassismePenisKongo-krisisStaalCristiano RonaldoKurt-Lee ArendseFotoIndustriële RevolusieSanskritLeonardo da VinciBek-en-klouseerMurunwa MakwarelaKoos BekkerGlasGeskiedenis van kindermishandelingWikiVerkleinwoordDawidMuskeljaatkatPoesBewussynKoos du PlessisNiemetaalAntisemitismeVrouJaarPlae van EgipteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBrittany Ashton HolmesRugbywêreldbeker 2023HamburgerDie Stem van Suid-AfrikaBrandmondsindroomArmoedeverligtingKaapstadse waterkrisis 2015-2018GeldNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Afrikaanse skrywersTennisKrapWêreld- Ekonomiese ForumSweedsLidwoordSiekteReënspinnekopBruin mensePlantRooipandaKatjieWikiquoteGetalE-posVeelvoudige sinPeriodieke tabelDiepaartromboseSwart menseBTWPropagandaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEksponent20ste eeuGoeie VrydagSatellietNatriumsulfietVreesOrtopedie🡆 More