Bandiet-Blennie

Die bandiet-blennie (Omobranchus banditus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom vanaf sentrale-Mosambiek tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Bandit blenny.

Bandiet-blennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Omobranchus
Spesie:
O. banditus
Binomiale naam
Omobranchus banditus

Identifikasie

Die vissie word tot 6 cm lank. Die blennie het kenmerkende donker bruin en ligte bruin breë vertikale strepe oor die lyf en sy kop. Daar is 'n donker kol bo die kieu-opening. Die hele lyf is bedek met klein wit kolletjies.

Sien ook

Bronne

  • Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 ISBN 978-1-86825-981-6
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Bandiet-Blennie IdentifikasieBandiet-Blennie Sien ookBandiet-Blennie BronneBandiet-Blennie VerwysingsBandiet-Blennie Eksterne skakelBandiet-Blennie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MielieAfrikaanse woordelys en spelreëlsLeierAntisemitismeKameelperdKaapstadDemokratiese Republiek die KongoAsemhalingLys van Afrika-landeDolfynKunselementeEweknienetwerkPeriodieke tabelOnderhandelinge om apartheid te beëindigAl-FatihaKoppeltekenKrapPornhubSanskritJeugdagRobert SobukweNiemetaalMuishondLabia (geslagsdele)KoperTarentaleVerkoueNadia ValvekensSeksuele penetrasieVoortrekkermonumentMisdaadromanVersamelnaamWelwillendheidsdagAnneli van RooyenOrthopteraDiepaartromboseHannes van WykBateStilleweVerstedelikingLionel PetersonAngina pectorisVoedselkettingIsrael7de LaanHamburgerBakterieTydKwaZulu-NatalXhosaAmateurradioLys van Suid-Afrikaanse musikanteHorlosieStedelike hitte-eilandWerkersdagSeilvaartPiesangLettergreepPersoon (taalkunde)KarretjiemenseWet op Bantoe-onderwysDie Stem van Suid-AfrikaEnsiklopedieSimmetrieWoordeboek van die Afrikaanse TaalKookpuntPaasfeesWhatsAppChapmanspiek-rylaanJeuksiekteBynierMagnesiumDiskriminasieIndiëSpinnekopSwawelJode🡆 More