Balte

Die term Balte (afgelei van die Latynse naam van die Oossee, Mare Balticum; Litaus: baltai, Lets: balti) het twee verskillende betekenisse, afhangende daarvan of dit in 'n geografies-politiese of 'n taalkundig-etnografiese konteks gebruik word.

Dit kan verwys na

Balte

Totale bevolking: 5,8 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Lette 1,8 miljoen
Litauers 3 miljoen
Taal: Baltiese tale
Geloofsoortuiging: Christendom, Baltiese Neopaganisme
Verwante etniese groepe: Baltiese Finne, Slawiërs (hoofsaaklik Wit-Russe, Kasjoebe en Pomorane), Germane
Balte
Baltiese stamme omstreeks 1200 n.C.

Hierdie artikel behandel die Baltiese volke as etniese groep.

Etimologie

As sambreelterm vir Baltiessprekende stamme - Oud-Pruise, Litauers, Lette, Koere, Semgalle en Sele - het Balte eers in 1845 met die publikasie van Georg Heinrich Ferdinand Nesselmann (1811–1881) se werk Sprache der alten Preußen ingeburger geraak. Nesselmann, 'n Duitse oriëntalis, filoloog en historikus, wat ook navorsing oor die vroeë geskiedenis van wiskunde gedoen het, het Litause (1850) en Oud-Pruisiese (1873) woordeboeke saamgestel en 'n bundel met Litause volksliedere (1853) gepubliseer.

Eksterne skakels

Tags:

LatynLetsLitausOossee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartsdagOssewaLugbesoedelingTydGeslagBokmakierieSelfieKanadaWiki Commons7de LaanTylaNasionale VrouedagHoofstadHartversakingTransatlantiese slawehandelMolekuulLeonardo da VinciBreinvliesontstekingRumatoïede artritisRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Spelerposisies in rugbyVulkaanBrasiliëSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBeurtkragVrystaatVoorsetselWetenskapNaaldekokerMiteMadison IvyAardbewingSkaapHondNatuurbewaringSoortnaamGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWekkerMonopolyDaggaRubik se kubusNuwe TestamentAgtergrond (narratief)SkoenlapperLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAspoestertjieGrondbesoedelingRoofvoëlBek-en-klouseerKeramiekHaasPubliekBoer Soek 'n VrouKlinkerTermietHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMcDonald'sPropagandaLys van bekende Suid-AfrikanersMynbedryf van Suid-AfrikaLys van visseWortelSebraLabia (geslagsdele)Olimpiese Somerspele 2024RassismeWikiquoteStikstofFranse RewolusieSkerpioenReënVoortrekkermonumentKnopiespinnekopBeaufortskaalJagluiperdWeeluisKrugerwildtuin🡆 More