Ballito

Ballito is 'n kusdorp in die ooste van Suid-Afrika, langs die Dolfynkus in die provinsie van KwaZulu-Natal.

Die dorp lê 40 km noord van Durban. Ballito beteken "klein bal" in Italiaans.

Ballito
Ballitostrand
Ballitostrand
Ballito is in KwaZulu-Natal
Ballito
Ballito
Ballito Ballito se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°32′S 31°13′O / 29.533°S 31.217°O / -29.533; 31.217 31°13′O / 29.533°S 31.217°O / -29.533; 31.217
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitKwaDukuza
Stigting1954
Oppervlak
 • Totaal22,16 km2 (8,56 vk. myl)
Hoogte
139 m (456 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal19 234
 • Digtheid868/km2 (2 250/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense42.0%
 • Indiërs/Asiërs5.7%
 • Bruin mense1.2%
 • Swart mense50.6%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Engels 42.7%
 • Zoeloe 27.1%
 • Xhosa 14.9%
 • Afrikaans 9.3%
 • Ander 6.0%
Poskode (strate)
4420
Poskode (posbusse)
4420
Skakelkode032
Webwerfwww.Ballito.net (en)

Geskiedenis

Die ontwikkeling van Ballitobaai het in 1953 op die plaas Avondalepark begin en dorpstatus is 5 jaar later toegeken.

Omgewing

Die hoofstrand, Willardstrand, word deur haainette beskerm en daar is elke dag lewensredders aan diens. Shaka's Rock is net noord van Ballitobaai. By hierdie punt het Shaka na bewering sy vyande afgegooi. Ook moes impies wat van lafhartigheid beskuldig is, hier afspring om hulle dapperheid te bewys.

Sien ook

Bronne

Tags:

Ballito GeskiedenisBallito OmgewingBallito Sien ookBallito BronneBallitoDolfynkusDurbanItaliaansKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordDolfynKarlien van JaarsveldAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerenigde State van AmerikaMeervoudWatersuiweringJohan BadenhorstArabiesSuikersiekteAppel (sanger)Chemiese verbindingIronieKrimpvarkieLieweheersbesieKultuurVerenigde KoninkrykVarkAlliterasieGasMIVLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuikerbekkiesWaterstofHarry PotterSpinnekopAborsie in Suid-AfrikaMieliePols-oksimeterVerantwoordelikheidBoer Soek 'n VrouElektrisiteitsvoorsieningWortelSelfmoordHartversakingJesus van NasaretVeeartsVoorvoegselAnale kankerBloedingPêrelAmandelHondTobie CronjéGoudJo BlackBonné de BodOnderwys in Suid-AfrikaJazzHoërskool OuteniquaMieliestronkOrgasmeKoolstofAardverwarmingNedersettingArmoedePornografiese akteurGeslagsgelykheidEnkelvoudige sinSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieRugby, WarwickshireNicola HanekomAtlantiese OseaanGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStilleweMenseregtedagSwartbewussynsbewegingMauritiusRina HugoPaasfeesHomofoonGoogleWoordsoortRolprentJana CilliersTussenwerpsel🡆 More