Balk-Lipvis

Die balk-lipvis (Hologymnosus annulatus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Ring wrasse.

Balk-lipvis
Balk-Lipvis
Balk-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Hologymnosus
Spesie:
H. annulatus
Binomiale naam
Hologymnosus annulatus
(Lacepède, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 40cm lank, dit het 'n lang lyf met 'n gepunte snoet en die kleurpatroon verander soos die vis ontwikkel en groei. Aanvanklik is die visse bruin tot olyfbruin met nou, verikale swart strepe oor die sye. Die volwasse wyfies lyk ook so. Die volwasse mannetjie is groen wat neig na blougroen op die laer sye. Daar is ook 'n mengsel van nou pers strepe en blougroen lyne op die kop. Somtyds is daar ook 'n nou, vertikale streep oor die middel van die lyf. Die jonger vissies is liggeel met 'n breë, donkerbruin tot swart horisontale streep vanaf die snoet tot die stertvin.

Die visse leef in aflandige koraalriwwe, gewoonlik aan die bokant van die riwwe en ook op die hellings in water wat 4 tot 40m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopend. Hulle vreet klein vissies en skaaldiere. Die vis is seldsaam in Suid-Afrikaanse waters.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Balk-Lipvis IdentifikasieBalk-Lipvis Sien ookBalk-Lipvis Eksterne skakelBalk-Lipvis BronBalk-Lipvis VerwysingsBalk-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerGeweldAardbewingKasteel die Goeie HoopMigrasie van voëlsPornografieSatellietfotoEkonomiese sektorVraag en aanbodErosieRooikatAarverkalkingAbsolute monargieRookgewoonteNelson MandelaE-posBiodiversiteitBesoedelingAppel (sanger)TierVolhoubare ontwikkelingSeisoenMenslike seksuele gedragEllipstekenChemiese verbindingMaanSonKlankDiepaartromboseVioolJakkalsRumatiekPinksterErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van elemente volgens simboolMoslemSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSpinnekopMetaalLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersPerdPriemfaktorGroepsdrukThe CranberriesMantisVingerseksOrtopedieSpreeuKrygkorMusiekWikipediaBybelNederlandNeerslagFacebookMonumentImpakte van toerismeChristendomSikloonRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Abstraksie (rekenaarwetenskap)EnsiklopedieAssonansieVerkragtingMane van GalileiTransatlantiese slawehandelFiksieVloeistofWoudAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNamakwalandBeleggingViëtnamoorlogLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSharpeville-slagting🡆 More