Balchasj-Meer

Die Balchasj-meer (Kasaks: Балқаш Көлі, Balqaş köli, ; Russies: Озеро Балхаш, Ozero Balchasj; letterlik: moeras-meer) is die tweede grootste meer in Asië ná die Baikalmeer met 'n oppervlakte van 16 400 km² en is in Oos-Kasakstan wes van die grens tot die Volksrepubliek China geleë.

    Hierdie artikel handel oor die meer in Kasakstan. Moenie verwar word met die Baikalmeer in Rusland nie.
Balchasj-meer
Balchasj-Meer
Nasa-satellietbeeld van die Balchasj-meer
Balchasj-Meer
Kaart van die Balchasj-meer-bekken
Koördinate:46°10′N 74°20′O / 46.167°N 74.333°O / 46.167; 74.333 74°20′O / 46.167°N 74.333°O / 46.167; 74.333
Ligging:Kasakstan
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:16 400 km² (6 300 myl²)
Gemiddelde diepte:5,8 m (19 vt)
Maksimum diepte:26 m (85 vt)
Volume:440 km³ (106 myl³)
Lengte:605 km (376 myl)
Breedte:Oos: 74 km (46 myl)
Wes: 19 km (12 myl)
Invloei:Ili, Karatal, Aksu, Lepsy, Byan, Kapal, Koksu
Uitvloei:verdamping
Nedersettings:Balchasj
Gevries:November tot Maart

Die grootste rivier, wat in die meer uitmond, is die Ili.

Balchasj-Meer
Oewer aan die Balchasj-meer

Nes die Aralmeer word die Balchasj-meer deur ontwatering bedreig. Die Sowjetunie het in die 1960's begin water van die Balchasj-meer se invloeie te neem vir die besproeiing van katoenvelde. 'n Ander bedreiging vir die Balchasj-meer is die groeiende waterverbruik van die Chinese outonome gewes Xinjiang as gevolg van die groot bevolkingsgroei, waar die Ili, die Balchasj-meer se belangrikste waterbron, ontspring.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBalchasj-Meer  Wiki Commons het meer media in die kategorie Balchasj-meer.
  • (en) "Lake Balkhash". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 April 2019.

Tags:

AsiëBaikalmeerIliKasaksKasakstanMeerRivierRussiesVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopedieKommaNag van die lang messe2001KoperGetalBerghaanIngrid JonkerWeer (meteorologie)KompasKatjieHartaanvalMenstruasieYouTubeTennisNoord-KaapRoofvoëlFrankrykLien se lankstaanskoeneGeslagRobert SobukweWiskundeKaapstadGeskiedenis van Suid-AfrikaLimpopo (rivier)InsekSoweto-opstandPenisKappie (skryfteken)IndiëOopbroninhoudRudi ClaaseGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogHartToerismeBruin huisslangNatuurlike hulpbronLys van Afrikaanse televisiereekseVincent van GoghMaatskaplike verantwoordelikheidBrandmondsindroomPlae van EgipteOranjerivierSilwerBrittany Ashton HolmesTekstielKlem-in-die-kaakHandré PollardErosietipesAnrich HerbstOseaanbesoedelingVreesGeskiedenis van AfrikaansPseudowetenskapPolisieVerenigde State van AmerikaGoeie VrydagAppendiksHomoniemHerpes simplexGlasOlimpiese Somerspele 2012ReënNetbalRugbywêreldbeker 2023GoogleSpreeuTydEjakulasieVulvaJoodse kalenderPropagandaEmfiseemLionel MessiNierversakingLys van chemiese elemente volgens atoomgetal🡆 More