Kaokogroendoring

Die Kaokogroendoring (Balanites angolensis) is 'n klein struikagtige boom wat inheems is in Angola, Botswana en Namibië.

Die spesie het geelgroen blare.

Kaokogroendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Zygophyllales
Familie: Zygophyllaceae
Genus: Balanites
Spesie:
B. angolensis
Binomiale naam
Balanites angolensis
(Welw.) Mildbr. & Schltr., (1913)
Sinonieme
  • Agiella angolensis (Welw.) Tiegh.
  • Balanites aegyptiaca var. angolensis Welw.

Die subspesie B. a. welwitschii word soms as 'n aparte spesie beskou (B. welwitschii). In die Okondjatu Communal Area van sentraal-oos Namibië blyk dat dit 'n blaaispesie is wat minder voorkeur onder die bokke geniet. Dit het 'n ruproteïeninhoud van slegs 90,0 [g/kg] terwyl voorkeurspesies soos Acacia mellifera en Grewia flavescens waardes het van 248,3 en 177,1 [g/kg].

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SomerKrugerwildtuinKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGenadedoodPinksterKlankverskynsels7de LaanKoolhidraatHoenderWiskundige terminologieTuberkuloseAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSkaakMeervoudSydneyMandalaTradisionele literatuurHortologieBipolêre gemoedsteuringSeksTelkomSelfkonsepIntensiewe vormSoutsuurMetaalOntbossingWinnie Madikizela-MandelaWisselkoersOmtrek, oppervlakte en volumeGewone breukePretoriaPlastiekLys van kleureSinoniemGroepsdrukBTWSkisofrenieOligopolieKindersiektesKaapse VlakteFrederik Willem de KlerkKoue OorlogSportKlinkerSlag van BloedrivierSuikersiekteRekeningkundeGrondsoorteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randOrgasmeGriekwa-AfrikaansMenseregteKlerePriemgetalWoordeskatVolstruisSwartkwasmuishondErfenisdag (Suid-Afrika)Green PornoTierAlliterasieLys van visseZack du PlessisAfro-AmerikanersApostoliese GeloofsbelydenisSkoenlapperSeksuele penetrasiePrivaat maatskappySpelerposisies in rugbyArmoedeverligtingGriepPresident van Suid-AfrikaPlae van EgipteSenuweestelsel🡆 More