Enkelgroendoring

Die Enkelgroendoring (Balanites aegyptiaca) is 'n middelgroot boom wat voorkom oor feitlik die hele Afrika en Arabiese Skiereiland.

Dit is inheems in Algerië, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Libië, Malawi, Mali, Mauritanië, Marokko, Mosambiek, Niger, Nigerië, Oman, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Oeganda, Wes-Sahara, Zambië en Zimbabwe. Dit is ook inheems in Libanon, Sirië en die Staat Palestina.

Enkelgroendoring
Enkelgroendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Zygophyllales
Familie: Zygophyllaceae
Genus: Balanites
Spesie:
B. aegyptiaca
Binomiale naam
Balanites aegyptiaca
(L.) Delile, (1812)
Sinonieme
  • Agialid aegyptiaca (L.) Kuntze
  • Ximenia aegyptiaca L.

Die boom het heldergroen blare en stewige ongevurkte dorings.

Enkelgroendoring
Vrugte en sade
Enkelgroendoring
Takke

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlantluisApokriewe boekeGeskiedenis van Suid-AfrikaStereotipeJeuksiekteWikiquoteByDramaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDiatomiese molekuulKommunismeAtmosfeerWaterkringloopBreinkaartWaterpokkiesWeerfrontVergelykings (taalkunde)Narsistiese persoonlikheidsteuringRomanCarles PuigdemontKoedoeKindermishandelingAppel (sanger)Klimaatsverandering in AfrikaMynbouBosvarkDubbelpuntZack du PlessisVarkgriepAntisemitismeVlekvrye staalRassismeJode in Suid-AfrikaMierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AfkortingPerdGetalAardkorsJan van TonderWeer (meteorologie)Angina pectorisLys van politieke partye in Suid-AfrikaGemeenskapPornhubWerkwoordHokkieOligopolieKimberleyVennootskapUnited Democratic FrontByvoeglike naamwoordJodeOogproblemeMonumentNelson MandelaWinterWetenskaplike klassifikasieWithaaiEuropaInvloed van vigs op die ekonomieVoornaamwoordLys van elemente volgens simboolKartografieEienaamGewone breukeBateOnse VaderEkologieSneeuSwart menseJaarGalileo GalileiSteenkool in Suid-Afrika🡆 More