Bainskloofpas

Die Bainskloofpas is 'n bergpas en nasionale gedenkwaardigheid op die R301-streekroete noordoos van Wellington in die Hawequasberge in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die pas is deur Andrew Geddes Bain gebou. Dit verbind Wellington met die Tulbaghvallei. Bouwerk het in 1849 begin en is gedurende 1853 voltooi. Op 701 m bereik die pas sy hoogtepunt en dit het 'n maksimum helling van 1:13. Die pas is 28 km lank, waarvan 10 km uit die rots geskiet is met 15 ton buskruit. Die eerste motors het gedurende 1900 die eerste keer oor die pas gery. Gedurende 1934 is die pas verbreed en geteer. Dit is in 1980 tot 'n nasionale gedenkwaardigheid verklaar.

Bainskloofpas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
’n Deel van Bainskloofpas

Ligging van Bainskloofpas op 'n kaart (Wes-Kaap)
Bainskloofpas
Bainskloofpas
Koördinate: 33°36′8.6″S 19°6′42″O / 33.602389°S 19.11167°O / -33.602389; 19.11167 19°6′42″O / 33.602389°S 19.11167°O / -33.602389; 19.11167
Ligging Noordoos van Wellington
Maksimumhelling 1:13
Hoogte 701 m
Lengte 28 km
Oppervlak Teer
Ingenieur Thomas Bain
Begin in 1849
Voltooi in 1853
Verbou 1934
In Hawequasberge
Pad R301

Galery

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Bainskloofpas GaleryBainskloofpas VerwysingsBainskloofpas Sien ookBainskloofpas Eksterne skakelsBainskloofpasAndrew Geddes BainBergpasBuskruitR301 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWellington, Wes-KaapWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdGeografie van Suid-AfrikaSpreeuVulvaVoegwoordOos-KaapKappie (skryfteken)Parasitiese siektesSublimasieSoweto-opstandLangste woordOorstromingWolkDuitse maselsLys van Suid-Afrikaanse musikanteTandbederfGlobalisering7de LaanDemokrasieDemokratiese AlliansieMisdaadromanTatoeëermerkMusiekMoslemJakkalsSharpeville-slagtingPuberteitGetalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSatellietD.J. OppermanKonsentrasiekampLys van bekende Suid-AfrikanersPubiese hareSlawernyLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGoudSatellietfotoOnderwerp (taalkunde)Tweede VryheidsoorlogMierVarkgriepKoolstofdioksiedMuskietWoordVoorsetselPornografieSteenkoolWaterGeslagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJagluiperdStadKrieketRookgewoonteTamatiePrivaat maatskappySekondêre sektor van die ekonomieNeerslagErfenisdag (Suid-Afrika)BosvarkLys van veltoestandeDemi Lee MooreBlaarSamestellende afleidingGasKoppeltekenNoag se arkVerbondsarkOmtrek, oppervlakte en volumePampoentjiesMieliestronk🡆 More