Bagheli

Bagheli (बघेली) of Baghelkhandi is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 2,7 miljoen mense in die Indiese deelstate Madhya Pradesh en Uttar Pradesh gebesig word.

Dit is nou verwant aan Awadhi, Chhattisgarhi en Oriya, maar ook aan Bundeli, die taal van die aangrensende Bundelkhand verder wes. Die taal word met die Devanagari-alfabet geskryf. Dit is die taal van Baghelkhand, 'n streek in Madhya Pradesh en Uttar Pradesh. Bagheli word soms as 'n dialek van Hindi of 'n taal binne die Hindi-tale beskou, afhangende van die definisie.

Bagheli
बघेली
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 2 694 964
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Sentraal-Indo-Aries
    Bagheli 
Skrifstelsel: Devanagari
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: either:
bfy – Bagheli
pwr – Powari 
Verspreiding van Bagheli

Verwysings


Tags:

AwadhiBundeliChhattisgarhiDevanagariDialekFederale staatsvorm van IndiëHindiIndo-Ariese taleOriyaUttar Pradesh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunselementeBorsteAborsieVarkEnsiklopedieRina HugoPornografieGalileo GalileiAfrikaanse WikipediaWeervoorspellingNamibiëJewgeni PrigozjinHamburgerSpysverteringstelselSuid-AfrikaFraktuurPiesangFotoDie Stem van Suid-AfrikaLeierskapBruin menseBeëdigde verklaringPriemgetalNamibwoestynTienerHartaanvalAtriale fibrillasieMenseregteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWêreldboekedagBloemfonteinE-posMondWinnie Madikizela-MandelaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeksismeSinkVormSeksualiteitWaterkringloopKorrupsieEngels2001Afrikaanse TaalmonumentAnale seksKaapstadLionel MessiCleopatra VIILandbouStedelike hitte-eilandAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeErfenisReënAlkoholismeProteaBosluisbytkoorsKonjunktivitisMagnesiumPerdWebwerfGeskiedenis (vakgebied)KhoikhoiKriekErfenishulpbronDoelwitLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBeeldspraakOorstromingBronsDiepaartromboseLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTswanaAfleiding (taalkunde)GoudOseaan🡆 More