Baasskap

Baasskap is ’n term wat gedurende die beginjare van die apartheidstelsel in Suid-Afrika veral deur premier J.G.

Strijdom gebruik is.

Baasskap
Adv. J.G. Strijdom

Die letterlike betekenis is om in ’n posisie van baas te wees en premier Strijdom het erken dat die Nasionale Party se beleid een van blanke baasskap was.

Dr. H.F. Verwoerd het tydens sy tydperk as eerste minister besef dat die beginsel nie moreel verdedig kon word nie en teen 1960 verklaar dat dié uitdrukking (en die strewe wat dit verteenwoordig) rasseverhoudings in Suid-Afrika bederf. Ten einde internasionale kritiek te temper het hy die beleid geherformuleer as afsonderlike ontwikkeling.

Die Verenigde Party het aan ’n soortgelyke beginsel geglo, hoewel hulle dit as Blanke leierskap met geregtigheid beskryf het.

Verwysings

Tags:

ApartheidJ.G. StrijdomSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LieweheersbesieSelNicola HanekomMauritiusAkwariumSelfvertroueLongontstekingLongNadia ValvekensLys van lande volgens bevolkingChemiese elementPampoentjiesVoëlgriepSigaretKlawers (speelkaarte)OligopoliePlae van EgipteSinoniemKaliforniese KanaaleilandeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSowjetunieChloorEjakulasieMynbouInligtingstegnologieBraaiPenisPeach van PletzenApartheidNasiebouLys van Kaapstad se voorstedeGodTierDroogteJudaïsmeWeer (meteorologie)PerdYsterEl (lengtemaat)ArabiesBelastingRobbeneilandKindermishandelingLikkewaanAlice MunroMagnetismeEnsiklopedieDepressie (gemoedstoestand)HemelvaartGqeberhaPrimêre sektor van die ekonomieWêreld- Ekonomiese ForumInsekKunsmatige intelligensieKlem-in-die-kaakMaroela MediaWerkersdag2024 Chinese Grand PrixLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPinksterTelwoordSelfoonParkinson se siekteKlimaatsverandering in AfrikaRenteWater (molekuul)DermpoliepKobus Lombard🡆 More