Baardsuikerbos: Protea spesie

Die baardsuikerbos (Protea neriifolia) is 'n blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom oor 'n wye gebied voor, van die Hottentots-Hollandberge tot die Riviersonderendberge en van die Langeberg tot Groot-Winterhoekberge en die Elandsberg, Rooiberg, Kammanassieberge, Potberg, Tulbagh en Ceres. Die spesie is deel van die fynbos-bioom. Die struik groei regop, word 3.0 m hoog en blom van Februarie tot November.

Baardsuikerbos
Baardsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. neriifolia
Binomiale naam
Protea neriifolia
R. Br., 1810
Sinonieme
  • Scolymocephalus neriifolius (R.Br.) Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei hoofsaaklik in sandsteengrond, soms ook in granietgrond op hoogtes van 0 - 1 300 m.

Die boom se FSA-nommer is 93.1. In Engels staan dit as die Narrow-leaf protea bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Baardsuikerbos GaleryBaardsuikerbos Sien ookBaardsuikerbos VerwysingsBaardsuikerbos BronneBaardsuikerbos Eksterne skakelsBaardsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpaansInternetLionel MessiMantisDoziKoperTweede Nuwe JaarGrondsoorteBruin menseDeelwoordWaterGawes van die Heilige GeesGewone breukeVoëlTweede VryheidsoorlogVulvaLys van Suid-Afrikaanse musikanteDroomVlagterminologieAardkorsKoorsblaarNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWerkwoordPlantKeelseerVolksrepubliek ChinaIndonesiëSportWerwelkolomNasionale VrouedagLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBoer Soek 'n VrouDiatomiese molekuulDiarreeVoegwoordMenslike seksuele gedragNierversakingLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandOmtrek, oppervlakte en volumeOorlogKatGevolge van aardverwarming op oseaneGrondbesoedelingSpelerposisies in rugbyBeroerteWet op NaturellengrondBraaiRenosterkewerFransSebraIntensiewe vormSleutel (musiek)Nazi-DuitslandOrale seksSeksDrie SusterskerkePaddaLatynJavaScriptVratBrongitisOu Apostoliese KerkPornApostoliese KerkeMaatskaplike verantwoordelikheidNoag se arkKankerGenadedoodSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LeestekenJohan StemmetJode in Suid-AfrikaPornografiese akteurEngelandHoëveldVeelvoudige sin🡆 More