Australopithecus Garhi

Australopithecus garhi is 2,5 miljoen jaar oue fossiele wat in 1996 deur ’n navorsingspan onder die Ethiopiese en Amerikaanse paleontoloë Berhane Asfaw en Tim White ontdek is.

Sommige geleerdes glo dit is ’n voorsaat van die mens en dalk die direkte voorouer van die menslike genus, Homo.

Australopithecus garhi
Tydperk: Plioseen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. garhi
Binomiale naam
Australopithecus garhi
(Berhane Asfaw et al., 1997)

Ontdekking en morfologie

Die eerste fossiele is in 1996 in die Afar-kom van Ethiopië gevind. Op 20 November 1997 het die Ethiopiese paleoantropoloog Yohannes Haile-Selassie die vonds bevestig as A. garhi. Die naam garhi beteken "verrassing" in die plaaslike taal, Afar.

Die eienskappe van fossiele soos BOU-VP-12/130 verskil effens van dié in Australopithecus afarensis en Australopithecus africanus. Navorsing op die voor- en agterkiestande toon ’n paar ooreenkomste met dié van Paranthropus boisei omdat hulle groter is as dié van ander Australopithecus-spesies.

’n Paar primitiewe stukke steengereedskap wat herinner aan Olduwan-tegnologie, is saam met A. garhi-fossiele gevind en dateer uit sowat 2,5 tot 2,6 miljoen jaar gelede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieGroepsgebiedewetKindersiektesFibonacci-reeksGriepCalviniaBurgerregteDermpoliepBeurtkragSoweto-opstandNamakwalandVoedselkettingJapie GreylingVulvaGordelroosWoordsoortBeaufortskaalKerrieNatuurrampAfrikaansXenofobieHondSteve BikoWikiPinksterAustraliëKolonoskopieLuiperdMaatskaplike verantwoordelikheidKhoikhoiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randYsbeerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWiskundeKoos du PlessisElektrolietWoordeboek van die Afrikaanse TaalAardverwarmingSwartrenosterSamestellende afleidingPersentasieWhatsAppBateEiffeltoringWet op NaturellengrondEnkelvoudige sinSamestellingKompasVerlede tydLys van nedersettings in Suid-AfrikaGreen PornoHidroëlektrisiteitKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoperHipoteseFotoLenteMandalaBesnydenisApokriewe boekeKinkhoesVennootskapEk is 'n Afrikaan (toespraak)Menslike seksuele gedragElektrodeSosiale mediaPapierWeer (meteorologie)Wilna SnymanAfrikaMaatskappyRassismeMagnesiumVoegwoordWolkIronieDokter🡆 More