Silwereik

Die silwereik (Grevillea robusta) is 'n indringerplant en groot immergroen boom wat tot 30 m hoog kan word.

Dit is inheems in die ooste van Australië. Die boom het 'n reguit stam, die takke is dikwels kaal met 'n slordige voorkoms. Dit staan ook bekend as die Australiese silwereik. Die saamgestelde blare is varingagtig, grysgroen aan die bokant en silwerig aan die onderkant. Die blomme is goudgeel en kom in trosse voor; dit is die opvallendste in die vroeë somer. Die vrug is 'n harde houtagtige kapsule. Die boom groei vinnig en word in parke en tuine aangeplant.

Silwereik
Silwereik
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Grevillea
Spesie:
G. robusta
Binomiale naam
Grevillea robusta
A.Cunn. ex R.Br.
Silwereik
Blare en blomme
Silwereik
Blaar

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Josef StalinOmnivoorDeelteken en umlautFotosinteseWinterBloukraanvoëlAnrich HerbstAssimilasie (taalkunde)SpierEkologieEkosisteemekologieGeskiedenis van AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsSkedelInligtingstegnologieNamibwoestynBegrotingSpysverteringstelselSavanne-olifantAngssteuringArendChristendomRenteVerlede tydModerniseringVerkragtingVerassingKlereGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAnglisismeBeeldspraakKommaKrapEngelandGeelhoutEenmansaakGlobaliseringIndiëWitrenosterPolisiePersentasieSebraBywoordBorsMuishondSkynwerklikheidVoedselverwerkingKompasBiologieLika BerningAfrikanersAustraliëDokterLanseria-lughaweHorlosieMensLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGoudOptel en aftrekWapen van NamibiëDoopSelNelspruitOmanElektroniese fondsoordragBesoedelingMusieksimboleBoontjieWaterbesoedelingMierWoudJudaïsmeLetterlike en figuurlike taalgebruikVerplegingSkelet🡆 More