Australies-Antarktiese Gebied (Engels: Australian Antarctic Territory) is 'n sektor van Antarktika wat deur Australië as deel van sy nasionale grondgebied beskou word.
Die provinsie is omtrent 5 896 500 km² groot en vorm die grootste van Antarktika se aansprake. Die gebied word slegs deur die Verenigde Koninkryk, Nieu-Seeland, Frankryk en Noorweë erken en is driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek en word begrens deur die 45° Oos- en 160° Oos-meridiane en die 60° Suid-breedtegraad.
| |||||
Volkslied: Advance Australia Fair (Engels vir: "Vooruit, pragtige, gelukkige Australië") Koninklike volkslied: God Save the King (Engels vir: "God beskerm die koning") | |||||
Hoofstad | geen | ||||
Grootste stad | Mirny-stasie (Russies) | ||||
Amptelike tale | Engels (de facto) | ||||
Regering • Monarg • Goewerneur-generaal | Eksterne gebied van Australië Charles III David Hurley | ||||
Onafhanklikheid Stigting • Geëis | 13 Junie 1933 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 5 896 500 km2 2 276 700 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - -skatting - Digtheid | <1 000 (–) / km2 | ||||
Geldeenheid | Australiese dollar (AUD ) | ||||
Tydsone - Somertyd | (UTC) (UTC) | ||||
Internet-TLD | |||||
Skakelkode | +672 |
Australië | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Australies-Antarktiese Gebied, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.