Sint Augustinus van Hippo (354-430) was 'n Christelike leier, filosoof en skrywer uit Noord-Afrika.
Sy outobiografiese boek, Die belydenisse van st. Augustinus, en 'n latere werk, Die stad van God, het 'n belangrike invloed op die verdieping van die Christelike geloof gehad.
Augustinus van Hippo | |
Portret van Augustinus van Hippo deur Philippe de Champaigne, 17de eeu | |
Geboortenaam | Aurelius Augustinus Hipponensis |
---|---|
Gebore | Thagaste, Numidië (tans Souk Ahras, Algerië) | 13 November 354
Oorlede | 28 Augustus 430 (op 75) Hippo Regius, Numidië (tans Annaba, Algerië) |
Bekend vir | Confessiones De Civitate Dei contra Paganos De doctrina christiana |
Beïnvloed deur | Plato, Aristoteles, Plotin, Bybel, Ambrosius van Milaan, Cicero |
Invloed op | Boethius, Anselmus van Kantelberg, Bonaventura (Giovanni di Fidanza), Thomas van Aquino, Dante Alighieri, Johannes Duns Scotus, Meester Eckhart, Willem van Ockham, Machiavelli, Martin Luther, Johannes Calvyn, Cornelius Jansen, Pascal, Malebranche, Jean-Jacques Rousseau, Gilson, Martin Heidegger, Arendt, Ricœur |
Augustinus van Hippo | |
---|---|
Sint Augustinus op 'n 19de-eeuse graveerwerk | |
Heilige | |
Gebore | 13 November 354, Thagaste, Numidië (tans Souk Ahras, Algerië) |
Sterfte | 28 Augustus 430 (op 75), Hippo Regius, Numidië (tans Annaba, Algerië) |
Vereer in | Hele Christenskap |
Pelgrimsoord | San Pietro in Ciel d'Oro, Pavia, Italië |
Feesdag | 28 Augustus (Rooms-Katolieke Kerk) 15 Junie (Oosters-Ortodokse Kerk) 4 November (Assiriese Kerk van die Ooste) |
Attribute | kind; duif; pen; dop, deurboorde hart, hou boek met 'n klein kerk, biskop se stab, tulband |
Beskermheilige | brouers; drukkers; teoloë; Bridgeport, Connecticut, Cagayan de Oro, Filippyne, San Agustin, Isabela |
Sy standpunte:
Hy het Pelagius direk teengestaan.
Voor sy bekering tot die Christendom was Augustinus van Hippo 'n aanhanger van Manigeïsme.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Augustinus van Hippo, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.