Augusta, Maine

Augusta is die hoofstad van die deelstaat Maine in die Verenigde State van Amerika.

Dit is die derde kleinste Amerikaanse hoofstad (na Montpelier en Pierre) en die negende grootste stad in Maine. Volgens die 2010-sesus het Augusta ongeveer 19 000 inwoners.

Augusta
Augusta, Maine

Kaart Wapen
Augusta, Maine
Augusta, Maine
Vlag
Augusta, Maine
 Land Augusta, Maine Verenigde State
 Deelstaat Augusta, Maine Maine
 Administratiewe distrik (county) Kennebec
 Koördinate 44°18′N 69°46′W / 44.300°N 69.767°W / 44.300; -69.767 69°46′W / 44.300°N 69.767°W / 44.300; -69.767
 Gestig op 1754
 Geïnkorporeer op 20 Februarie 1797
 Oppervlak:  
 - Totaal 150,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 19 136
 - Bevolkingsdigtheid 133,4/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 - Somertyd EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 14,5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -7 / 21,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1075,4 mm
 Burgemeester David Rollins
 Amptelike webwerf augustamaine.gov

Augusta lê aan die Kennebec-rivier, op die plek waar die rivier bevaarbaar word. Die getye van die Atlantiese Oseaan dring tot by die stad deur.

Dit is die tuiste van University of Maine at Augusta.

Eksterne skakels

Augusta, Maine  Hoofstede van die Verenigde State Augusta, Maine 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

DeelstaatHoofstadMaineMontpelier, VermontPierreVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomKlein-KarooSeksuele opwekkingLys van Suid-Afrikaanse skrywersWiskundeApartheidIsraelBobby AngelJan de WetTuisbladMauritiusSeksueel oordraagbare infeksieGalileo GalileiBeeldspraakSkildklierHerfsLieweheersbesieHarry KerrBloedingOseaanOorstromingNamibiëKliniese depressieMasturbasieOnderwerp (taalkunde)MuskeljaatkatJan van RiebeeckAgtervoegselSwangerskapDramaGroepsgebiedewetPapierSwartwitpensVaalrivierVisVreesHemelvaartsdagSelfstandige naamwoordVerkleinwoordHeuningbyMondKaliumHolocaustMalariaHeelgetalSias ReineckeSwaweldioksiedStres in hoërskoolVoornaamwoordWikimedia-stigtingLys van bekende Suid-AfrikanersOranjerivierHartSoweto-opstandTweede Nuwe JaarBosvarkUitwerking van klimaatsveranderingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGeelsugKookpuntDokterTaylor SwiftSiya KolisiKaliforniese KanaaleilandeGenadedoodVlekvrye staalVerkleurmannetjieBreinvliesontstekingMiddeloorontstekingCorioliskragKankerHibernasieSeksismeLeeuBruin mense🡆 More