Auckland Park

Auckland Park is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.

Die voorstad lê op 'n geleidelike helling, en is naby Melville, Brixton, Westdene en Richmond in Johannesburg se B-streek geleë. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se hoofkwartier is in Auckland Park.

Auckland Park
Auckland Park is in Gauteng
Auckland Park
Auckland Park
Auckland Park Auckland Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′20″S 28°0′32″O / 26.18889°S 28.00889°O / -26.18889; 28.00889 28°0′32″O / 26.18889°S 28.00889°O / -26.18889; 28.00889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,50 km2 (0,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 276
 • Digtheid2 184/km2 (5 660/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense29.9%
 • Indiërs/Asiërs13.2%
 • Bruin mense3.3%
 • Swart mense51.7%
 • Ander1.9%
Taal (2011)
 • Engels 41.2%
 • Afrikaans 17.4%
 • Zoeloe 9.5%
 • Tswana 7.2%
 • Ander 24.7%
Skakelkode010
Auckland Park
Die ou NG kerk Aucklandpark staan en verweer nadat BP dit gekoop het om te sloop en 'n vulstasie op te rig, maar na dié verkoop agtergekom 'n voorwaarde in die grond se skenkingsakte verbied die bou van 'n handelsgebou op die perseel.
Auckland Park
Die SAUK se Uitsaaisentrum in Auckland Park.

Verwysings


Auckland Park  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

BrixtonJohannesburgMelvilleRichmondSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdGoudTydMynbouSiya KolisiKunstenaarOopbroninhoudDieregeluideGreen PornoAardedagDemografie van Suid-AfrikaSitrusJeugdagMaatskappyPornografiese akteurVulvaWet op Verbod van Gemengde HuwelikePeter SnydersArmoedeLys van elemente volgens simboolRonelda KamferWaterbesoedelingBrongitisHamburgerDepressie (gemoedstoestand)MuishondEufemismeKindersiektesOutismeLys van myne in Suid-AfrikaOrthopteraByvoeglike naamwoordBTWWortelSimon PetrusEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLiesbreukKatNederlandAfrikaanse taalleerGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondNic de JagerVoorvoegselVryheidsmanifesVerkleurmannetjieTransatlantiese slawehandelGlasAardeElon MuskToekoms van die AardeIslamitiese StaatRefentse MorakeLys van visseWet op Bantoe-onderwysLugbesoedelingWerkloosheidEskomDirekte en Indirekte redeGesonde dieetMosesHemelBesemKaapstadKlem-in-die-kaakProstaatkankerBruin menseMiddelmisbruikKongo-krisisWinterWikipediaEkostelselLettergreepBrandmondsindroomHeupOrale seksGeografie van Suid-Afrika🡆 More