Atterburyteater

Die Atterburyteater is 'n klassieke konsertsaal met 400 sitplekke, geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Die teater is op 18 Mei 2011 geopen met die musiekblyspel “Stuur Groete aan Mannetjies Roux”. Die geboë ouditorium troon bokant die aangrensende kleinhandelontwikkeling uit en skep sodoende 'n besonderse landmerk in die ooste van Pretoria. Die teater loop op die grondvloer uit op 'n piazza, waar dit deel vorm van die vier aparte kleinhandelgeboue. Studio 3 Architects International, die argitekfirma wat die teater ontwerp het, was in 2012 die Nasionale Wenner van die 8ste Saint Gobain Gypsum International Trophy in die Innovasie-afdeling, vir die gebruik van sekere produkte in die ontwerp van die plafonne in die teater. Dit is deur die Atterbury groep ontwikkel.

Atterburyteater
Atterburyteater
Atterburyteater
Stad of dorp Pretoria
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Sitplekke 400
Geopen 18 Mei 2011
Webtuiste www.atterburyteater.co.za
Atterburyteater
Die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling in die agtergrond waarin die Atterburyteater is.

Verwysings

28°16′45″O / 25.76639°S 28.27917°O / -25.76639; 28.27917

Tags:

18 Mei20112012Atterbury groepPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseKniePoësieVoorvoegselJan de WetLiewe HeksieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSteve BikoEngelsMetaalRookgewoonteHoofkarakterReënAprilUitwerking van klimaatsveranderingKrimpvarkieDuitslandTekstielNagapieRudi ClaaseSpelerposisies in rugbyOu Apostoliese KerkLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandRutenium(III)chloriedPomeloMateriaalBeenbreuke en ontwrigtings7de LaanTweede Nuwe JaarValentynsdagGeskiedenis van AfrikaansHamilton WesselsKoolhidraatKultuurRolprentBloedvergiftigingStaatstoelaeKonjunktivitisSuid-Afrikaanse WeermagJavaScriptWikiquoteLianie MayMichael JacksonSelJagluiperdSkilpadSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieKoos KombuisPeach van PletzenVolstruisJaco JacobsHelga UysFranse RewolusieLys van politieke partye in Suid-AfrikaOnomatopeeAnale kankerRuan PienaarElandréHeidelberg, GautengYouTubeNylrivier (Suid-Afrika)RivierKewerLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesWaterbesoedelingIgtiologieFinale OplossingLeonardo da VinciAnilingusAntoniemWerkersdagLys van Suid-Afrikaanse skrywersKarooBoelieryKorrupsieKrapKernkrag🡆 More