Attakwaskloofpas

Die Attakwaskloofpas is die eerste bergpas oor die Outeniekwaberge.

Die pas was alreeds in 1689 besoek en beskryf deur Isaq Schrijver. Dit het hom vier dae geneem om die berg oor te steek. Die pas is gebruik vir nog 'n 180 jaar en was nooit verbeter nie. Toe die Montagupas voltooi is het die pas in onbruik geval. Die Robinsonpas is net 6km oos van die pas. Die pas is as 'n nasionale monument verklaar. Die jaarlikse Attakwas Maraton Bergfiets wedren vind hier plaas.

Attakwaskloofpas
Uitsig vanaf die pas..
Attakwaskloofpas
Kaart van die area

Sien ook

Verwysings

21°58′59.4″O / 33.842528°S 21.983167°O / -33.842528; 21.983167

Tags:

BergfietsBergpasIsaq SchrijverMontagupasOuteniekwabergeRobinsonpas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apostoliese GeloofsbelydenisTelkomTandbederfVolstruisMusiekWhatsAppJeanette FerreiraVryheidsdagSokkerMetaalHindoeïsmeDemografie van Suid-AfrikaKindersiektesVaginaMiljardWater (molekuul)SpringbokkeJakkalsVeelvoudige sinGroepsgebiedewetKatoenTerracottaleërEjakulasiePeriodieke tabelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingSkildklierRelatiwiteitsteorieVrymesselaryLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSinoniemJan van TonderGeelhoutInnes en Franna BenadéLys van bekende Suid-AfrikanersDoelwitBesoedelingHeupvervangingKommunismeChristendomCarles PuigdemontOorkruipersJo BlackKaapse VlakteVermenigvuldigingTweede VryheidsoorlogNatuurEllipstekenJudaïsmeHamburgerMandalaLodewyk XVI van FrankrykSamestellende afleidingBreinMenseregteStadSendelingposisieSwangerskapJak de PriesterEerste WêreldoorlogLys van visseSaartjie BaartmanKitaarKlereWortelSebraVerkleinwoordMiddelmisbruikE-posHolocaustGeweldPriemfaktorMuskeljaatkatKorrupsie🡆 More