Atoomhorlosie: ’n horlosie wat as basis vir sy tydmeting gebruik maak van die trillings van atome

’n Atoomhorlosie is ’n horlosie wat as basis vir sy tydmeting gebruik maak van die trillings van atome.

Die frekwensie van dié trillings is so konstant en onafhanklik van die omgewing dat die afwyking van ’n atoomhorlosie slegs sowat 1 sekonde in 5 miljard jaar is. Die mees gebruikte atoomhorlosie is gebaseer op die element sesium. Dit is nie verbasend nie, want die sekonde is aan die hand van dié element gedefinieer. Sommige atoomhorlosies gebruik ander elemente, soos rubidium of waterstof.

Atoomhorlosie: ’n horlosie wat as basis vir sy tydmeting gebruik maak van die trillings van atome
Louis Essen met sy atoomhorlosie.

Die eerste atoomhorlosie wat op sesium gebaseer was, is in 1955 deur die Britse natuurkundige Louis Essen ontwikkel. Die atoomhorlosie het die einde ingelui van die gebruik van astronomiese tyd as internasionale tydskaal. Die frekwensie van ’n atoomhorlosie met sesium as basis is konstanter as die draaiing van die Aarde self.

Verwysings

Skakels

Tags:

AtoomElementFrekwensieHorlosieJaarRubidiumSekondeSesiumTydWaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AandagstreepDoopBosluisTsoenamiBewussynViëtnamoorlogWiskundeMielieIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSout (chemiese stof)BurgerregteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SpringbokKrugerwildtuinMondVerlede tydSuiwelprodukNederlandsGeskiedenis van AfrikaansAfrikaanse taalleerEkonomiese sektorNedersettingKongo-krisisBelgiëBewaringstatusKrieketBokmakierieHemelvaartsdagFotosinteseIngenieursweseImpakte van toerismeGordelroosSinoniemProstaatklierSarel Jacob PretoriusKonjunktivitisInligtingJohannesburgRonelda KamferSamestellende afleidingKlavierJohannes MeintjesMaselsBernice WestNarsistiese persoonlikheidsteuringOnderwysHoofstadAfro-AmerikanersDolfynMusieksimboleMolekuulLidwoordEmosieLuiperdPeter SnydersGeografie van Suid-AfrikaLetterkundeMiltBestaansboerderyFranse RewolusieBynierOnderwerp (taalkunde)Omtrek, oppervlakte en volumeFiela se kindLys van Suid-Afrikaanse digtersGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKatHipoteseOraniaLeierSlangOorkruipersApartheidVryheidsdagL🡆 More